Skip to content | Skip to navigation
Algemene Sinode
NG Kerk
Work
Posbus 73657
Lynnwoodrif
0040

WorkTel: 012 804 9543
FaxFaks: 012 804 94 62
E-Pos:

Witbank-Klipfontein

WITBANK-KLIPFONTEIN GEMEENTE IS BETROKKE BY:


BUITELAND

 

Asië

Sjina

Selgroep betrokkenheid en finansieel

 

Suidelike Afrika

Mosambiek

Betrokke by Chiconono en Gurue

 

 Swaziland

Selgroep betrokkenheid en finansieel

 

 

EIE OMGEWING

 

Oostelike Sinode

GEMEENSKAP BETROKKE

Mense teen dwelms bediening:  Hierdie is 'n interkerklike bediening wat onder Klipfontein gemeente se leiding staan.  Dit is ook 'n stadsbediening maar wat op sy eie bedryf word.  Finansiering kom vanuit die gemeenskap en word nie deur die Staat ondersteun nie

 

KERKLIKE SAMEWERKING

Ondersteun leraars finansieel vir behoeftes wat hulle mag ondervind

Skakel met ander gemeentes van die stad by byeenkomste soos wêreld biddae en ander massa aanbidding geleenthede in

 

VOEDSELVOORSIENING

Sopkombuis projek by Spring Valley plakkers gebied wat grens aan die stad

 

WITBANK VIR CHRISTUS

Voltyds betrokke by hierdie interkerklike bediening.  Een van ons leraars is die voorsitter van die broederkring wat hierdie bediening bedryf

Die doel is om as Christene 'n verskil te maak in ons stad, asook om 'n nouer verhoudingsband tussen alle gemeentes denominasies in die stad te kweek

 

 

KONTAK INLIGTING VAN GEMEENTES

 

Coetzer, Philip, 072 786 9843

 

 

MISSIONÊRE DIAKONAAT

 

NOOD EN ARMOEDE BEDIENING

Ons Nood en Armoede Bediening bedryf 'n huis van veilige bewaring wat deur die gemeente gefinansier en bedryf word.  Die huis staan bekend as Die Pottebakkershuis wat tans ses kinders kan huisves.  Ons lidmate het onlangs 'n belofte gedoen om R320 000 by te dra om die huis te vergroot om nog ses kinders te huisves

 

VOEDSELVOORSIENING

Sopkombuis projek by Spring Valley plakkers gebied wat grens aan ons stad

Gemeente voedselprojek: Voedsel pakkette aan behoeftiges van die gemeenskap

Gemeentelede uit die boeregemeenskap skenk jaarliks kwotas mieliemeel aan die gemeenskap in swart woongebiede

 

 ORGANISASIES, INSTANSIES EN NETWERKE

 

AFRIKA JEUG SENDING

Finansieel

CAMPUS CRUSADE FOR CHRIST

Seminare en finansieel

INNER CITY OUTREACH - PRETORIA

RODNEY SEAL JEUGAKSIE

Ondersteun finansieel

Jeugkampe, tienerbediening in gemeente

  TRANS WÊRELD RADIO

Finansieel

 

Sendelinge en Sendingwerkers 

Mosambiek

 ACRIS

Ondersteun Chickonono en Gurue finansieel en selgroep betrokkenheid

Botha, Jeanette

Ondersteun Chickonono en Gurue finansieel en selgroep betrokkenheid