Oostelike Sinode
Witbank
VOEDSELVOORSIENINGWITBANK GEMEENTE IS BETROKKE BY:
BUITELAND
Suid-Oos Asië
Thailand: Tree as ankergemeente op vir Bible Church Thailand (BCT) in Bangkok. Ondersteun pastor Ben en sy gesin asook Patrick, Pan en Koh. Begelei Ben in sy
Suidelike Afrika
Namibië
Reik sedert 1998 jaarliks uit na die gebied rondom Gobabis in samewerking met die VGK aldaar
Fokus op kinderbediening
EIE OMGEWING
Oostelike Sinode
EE III
Middestadbediening: Reik uit na die nie-tradisionele lidmate deur middel van EEIII
EMALAHLENI (WITBANK): VGK Witbank en Schoongesicht
EREDIENSTE: TUT: Witbank Kampus: Bedien studente met weeklikse erediens
GELOOFSOFFER
GEVANGENISBEARBEIDING
DKD: Witbank gevangenis: Een manne, vroue en jeuggroep elk
Literatuurverspreiding
HOSPITAALBEDIENING: Reik uit na nie-tradisionele lidmate
KERKPLANTING
Klarinet omgewing: Besig met kerkplanting, kinderklubs en kinderevangelisasie aan 287 kinders
Een voltydse sendeling en vier onderwyseresse word onderhou
KINDEREVANGELISASIE
By skole (KES): Drie voltydse sendelinge (Magda, Francois en Lindy)
Bedien ongeveer 1500 kinders weekliks met Bybel en lewensvaardigheidslesse
Hou jaarliks vier jeugkampe met senior-primêre kinders
KOOK- EN BAKPROJEK
Emalahleni/Klarinet omgewing: Bak en kookkursusse word tweemaal per jaar aangebied
NAALDWERKKLASSE
SKOLE AKSIE
Ed-U-College privaatskool: Bedien kinders tydens skoolure en bied kampe aan
HGH Skoolkoshuis: Bedien kinders dmv twee groepe - een in Engels en een in Zulu
VGKSA (ONDERSTEUN)
VGK Witbank en Schoongesicht: Ondersteun leraar finansieel en help met preekbeurte. Bied een jeugkamp per jaar aan
KONTAK INLIGTING VAN GEMEENTE
Ds Jan Momsen Posbus 136 Witbank 1035
(013) 656 3060 janmomsen@mweb.co.za
DIENSGETUIENIS
VAARDIGHEIDSKLASSE: Bied tweemaal per jaar ouerleidingskursusse aan
Bied tweemaal per jaar ouerleidingskursusse aan
Daaglikse sopkombuis
ORGANISASIES, INSTANSIES EN NETWERKE
EE III
Reik uit na nie-tradisionele lidmate en hospitaalbediening
SENDELINGE EN SENDINGWERKERS
Magda Heyneke
Annalie Koorsen
Francois Theron
Lindy Mogane
Nelly Ntsweni

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

