Skip to content | Skip to navigation
Algemene Sinode
NG Kerk
Work
Posbus 73657
Lynnwoodrif
0040

WorkTel: 012 804 9543
FaxFaks: 012 804 94 62
E-Pos:

Wakkerstroom

WAKKERSTROOM GEMEENTE IS BETROKKE BY:

EIE OMGEWING

 

Oostelike Sinode

GEMEENSKAPSONTWIKKELING

In samewerking met die Dana Tehuis vir Bejaardes word uitreike beplan  en gedoen in terme van gemeenskapsopheffing, opleiding met die oog op 'n beroep, werkverskaffing, en opleiding oor in-huis mediese versorging van persone in swart woonbuurte

NAALDWERKKLASSE

PLAASARBEIDERS - Gebruik Jesus Film in Zoeloe en daarna is daar gesprekke oor die film en oor die luisteraars se geestelike lewe

VIGS - Vigs inligtingsessies en berading vir vigslyers in samewerking met die Departement van Gesondheid

 

KONTAK INLIGTING VAN GEMEENTE

 

JL Joubert, Posbus 78 Wakkerstroom 2480

(017) 7300215

 

ORGANISASIES, INSTANSIES EN NETWERKE

 

JESUS FILM - Gebruik in onmiddellike omgewing vir die plaasarbeiders in Zoeloe