Skip to content | Skip to navigation
Algemene Sinode
NG Kerk
Work
Posbus 73657
Lynnwoodrif
0040

WorkTel: 012 804 9543
FaxFaks: 012 804 94 62
E-Pos:

Waardes

 

 

 

Een:  Ons wil voor God leef, soos Jesus Christus ons geleer het.

 

Twee:  Ons wil besluite neem, wat berus op die Bybel en ons belydenis.

 

Drie:  Ons wil soos 'n gesonde familie in goeie, liefdevolle verhoudings met mekaar leef.

 

Vier:  Ons wil sensitief wees vir die veranderende manier, waarop mense die wêreld verstaan en daarin leef.

 

Vyf:           Ons wil ruimte maak vir God se ryke verskeidenheid van mense en gemeentes.

 

Ses:  Ons wil met God se liefde uitreik na die nood van die wêreld.

 

Sewe:  Ons wil groei in verhoudinge met gelowiges van ander Kerke.

 

 

Die Sinode is daar om leiding te gee,

netwerke te help vestig,

verhoudinge te help bou en advies te gee