Oostelike Sinode
Volksrust-Suid
VOLKSRUST SUID GEMEENTE IS BETROKKE BY:
EIE OMGEWING
Oostelike Sinode
AMOS-AGRIMIN
BYBELSTUDIE VIR HUISHULPE
BYBELVERSPREIDING
'n Bybelstudiegroep wat hulself "werk vir Jesus" noem, voorsien fondse om Bybels in Engels en Zulu aan te koop en met die helfte te subsidieer.
NAALDWERKKLASSE
PLAASBEDIENING: Bidure word gehou vir Zulu vroue en kinders
VGKSA (ONDERSTEUN): Steun VGK Vukuzakhe
KONTAK INLIGTING VAN GEMEENTE
Pieter Van Niekerk, Pieter, Posbus 211 Volksrust 2470
(017) 735 5872
DIENSGETUIENIS
HARTKLOP: Vigs bewusmaking
NAALDWERKKLASSE
VUKUZAKHE VROUEKLUB (CMR): Aanbied van Godsdiens boodskappe en opleiding in verskeie vaardighede
ORGANISASIES, INSTANSIES EN NETWERKE
AMOS-AGRIMIN
SENDELINGE EN SENDINGWERKERS
Casper Badenhorst: Sendeling naby Hoedspruit ondersteun

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

