Oostelike Sinode
Volksrust
VOLKSRUST GEMEENTE IS BETROKKE BY:
EIE OMGEWING
Oostelike Sinode
VOEDSELVOORSIENING: Kos word versprei in samewerking met die CMR
KONTAK INLIGTING VAN GEMEENTE
Elna Pelser, Posbus 118,Volksrust,2470
(017) 735 3245
DIENSGETUIENIS
CHRISTELIKE MAATSKAPLIKE RAAD: Kos word versprei in samewerking met die CMR

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

