Oostelike Sinode
Tzaneen-Wolkberg
TZANEEN-WOLKBERG GEMEENTE IS BETROKKE BY:
BUITELAND
Europa
Frankryk: Voorbidding, finansieel en sel korrespondensie
Noord Afrika en die Midde-Ooste
Israel:
Ondersteun Gerrit en Martie Nel, Jerusalem.
Finansieel, voorbidding en e-pos
Suidelike Afrika
Madagaskar:
Finansieel, voorbidding, persoonlike kontak, e-pos, besoek ons Maartmaand tydens die Sendingnaweek
Mosambiek: A van der Merwe
Verre-Oos Asië
Asië:
Finansieel, Sendingaksie 2000, voorbidding en persoonlike kontak met Pieter Conradie.
EIE OMGEWING
Oostelike Sinode
BYBELVERSPREIDING: Kiosk
GELOOFSOFFER
VGKSA (ONDERSTEUN): Persoonlike kontak met John Bopape - finansieel
KONTAK INLIGTING VAN GEMEENTE
Posbus 1288, Tzaneen 0850
(015) 307 6382 / 082 335 6153
ORGANISASIES, INSTANSIES EN NETWERKE
ETERNAL LIFE OUTREACH (ELO): Fred Nel, persoonlike kontak, finansieel, voorbidding
GEOPENDE DEURE: Finansieel, voorbidding,
TRANS WÊRELD RADIO: Finansieel en voorbidding
WORLD THRUST: Chris Visser - persoonlike kontak, finansieel en voorbidding
SENDELINGE EN SENDINGWERKERS
ETERNAL LIFE OUTREACH: Fred Nel - finansieel
JERUSALEM: Gerrit en Martie Nel - finansieel
MADAGASKAR: Carel en Annetjie le Roux - finansieel
WORLD THRUST: Chris Visser - finansieel
Frankryk: Marita Niemand
Mosambiek: Andries en Nellie van der Merwe - finansieel

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

