Oostelike Sinode
Tygerpoort
TYGERPOORT GEMEENTE IS BETROKKE BY:
ANDER SINODALE GEBIEDE
Noordelike Sinode
BOOYSENS
Eleos projek: Barmhartigheidsaksies, voedselvoorsiening en gemeenskapswerk
ELANDSPOORT GEMEENSKAPSPROJEK (JAHVEH JIREH GEMEENSKAPSENTRUM)
Ondersteun deur voedsel, klerevoorsiening en gemeenskapswerk asook gebed en finansieel
LAERSKOOL DERDEPOORT: Voorsien voedsel
BUITELAND
Asië:
Afghanistan: Ondersteun met gebed en die bemarking van werksaamhede
Noord Afrika en die Midde-Ooste
Turkye: Ondersteun deur gebed en die bemarking van werksaamhede
Suid Sentraal Asië
Indië: Ondersteun deur gebed en die bemarking van werksaamhede
EIE OMGEWING
Oostelike Sinode
BYBELVERSPREIDING: Ondersteun finansieel
CHRISTELIKE LEWENSTYL EN WAARDES: Besinning, gespreksgeleenthede en inligting oor aktuele sake
ELEOS PROJEK (UITREIKAKSIES): Barmhartigheidsaksies in Booysens gemeenskap
EREDIENSTE: Dienste by Boschkopskool
EVANGELISASIE AKSIE
GELETTERDHEIDSKLASSE
HOSPITAALBEDIENING: Wilgers hospitaal
JEUGUITREIKAKSIE
KLEUTERSKOOL: Plaaslike en omliggende gemeenskap
Nellmapius Kleuterskole
NAALDWERKKLASSE
PAUL JUNGNICKEL HUIS VIR GESTREMDES
Gereëlde eredienste, huisgodsdiens, verskeie lidmate is baie betrokke, finansiële ondersteuning van huis en inwoners
TYGERFEES: Jaarlikse feesgeleentheid gerig op plaaslike en omliggende gemeenskap
VGKSA (ONDERSTEUN): Betrokke by Nellmapius en Onverwacht
VOEDSELVOORSIENING
Kos word aan verskeie aksies voorsien Laerskool Derdepoort, vriesvriende, hulpbehoewendes in en om plaaslike gemeenskap
DIENSGETUIENIS
BOOYSENS
Eleos Projek: Barmhartigheidsaksies, voedselvoorsiening en gemeenskapswerk
ELANDSPOORT GEMEENSKAPSPROJEK (JAHVEH JIREH GEMEENSKAPSENTRUM)
Ondersteun deur voedsel, klerevoorsiening en gemeenskapswerk asook gebed en finansieel
HOSPITAALBEDIENING: Wilgers hospitaalbediening
LAERSKOOL BEDIENING: Voorsien voedsel aan Laerskool Derdepoort
PAUL JUNGNICKEL HUIS
VOEDSELVOORSIENING
ORGANISASIES, INSTANSIES EN NETWERKE
BYBELGENOOTSKAP: Finansieel
PAUL JUNGNICKEL HUIS: Gereëlde eredienste, huisgodsdiens, verskeie lidmate is baie betrokke finansieel

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

