Oostelike Sinode
Sinodale diensraad » Besluite Van Sinodale Diensraad
Sinodale Diensraad
1
blad 2
Besluite van sinodale diensraad
Achterbergh-Verklaring
2008/05/05Achterbergh-Verklaring Van 6 tot 8 November 2006 het 127 verteenwoordigers van die Reformed Church in Africa, die Verenigende Gereformeerde Kerk in....
lees meer »

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

