Oostelike Sinode
Sinodale diensraad » Besluite Van Sinodale Diensraad » VOETSOOL SINODESITTINGS
VOETSOOL SINODESITTINGS
2008/08/06
Vier Voetsool Sinodesittings word vanjaar gehou:
11 Oktober in Ermelo
25 Oktober in Nelspruit
1 November in Pretoria
8 November in Witbank

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

