Oostelike Sinode
Sinodale diensraad » Besluite Van Sinodale Diensraad » VERTEENWOORDIGERS VAN DIE SINODE
VERTEENWOORDIGERS VAN DIE SINODE
2008/08/06
Persone wat die Sinode in Taakspanne van die Algemene Sinode verteenwoordig, het terugvoer oor daardie werksaamhede gegee. 'n Inligtingstuk word aan elke predikant en elke gemeente gestuur.

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

