Skip to content | Skip to navigation
Algemene Sinode
NG Kerk
Work
Posbus 73657
Lynnwoodrif
0040

WorkTel: 012 804 9543
FaxFaks: 012 804 94 62
E-Pos:

Sinodale diensraad » Besluite Van Sinodale Diensraad » VERKIESING

VERKIESING


2009/04/17

Die Sinodale Diensraad het die volgende besluit geneem:

 
Die Sinodale Diensraad doen 'n ernstige beroep op al die lidmate in die sinodale gebied om deel te neem aan die komende verkiesing, om hulle keuses met groot verantwoordelikheid uit te oefen en om saam te bid vir die rustige afloop van die verkiesing, sodat 'n goeie owerheid daargestel word wat die land sal regeer volgens die wil van God.