Skip to content | Skip to navigation
Algemene Sinode
NG Kerk
Work
Posbus 73657
Lynnwoodrif
0040

WorkTel: 012 804 9543
FaxFaks: 012 804 94 62
E-Pos:

Sinodale diensraad » Besluite Van Sinodale Diensraad » SINODESITTING

SINODESITTING


2009/07/29

Die sinodesitting word op 'n ekologies vriendelike wyse ingerig.  Daar is geleentheid vir hersirkulering, uitstallings word gereël en selfs 'n boom kan geplant word.

Die onderwerpe van die toewydingsgeleenthede sluit by die tema van die Sinode aan – Lewens wat van God vertel.  Gedeeltes uit die erfenis van Calvyn word ook hiervoor gebruik.

Opnames van sekere geleenthede word op You-tube beskikbaar gestel.

Tydens spesifieke sessies kan afgevaardigdes sowel as persone by die huis deur hulle selfone kommentaar lewer – deur te "twitter."