Skip to content | Skip to navigation
Algemene Sinode
NG Kerk
Work
Posbus 73657
Lynnwoodrif
0040

WorkTel: 012 804 9543
FaxFaks: 012 804 94 62
E-Pos:

Sinodale diensraad » Besluite Van Sinodale Diensraad » KONSULTASIES KERKHERENIGING

KONSULTASIES KERKHERENIGING


2008/05/05

Die Sinodale Diensraad het goedgekeur dat "Konsultasieboekies" wat die kern dokumente bevat aan gemeentes gestuur word.  Daar is genoeg gedruk om vir 10% van die belydende lidmate te voorsien.  Bykomende stukke kan die gemeentes self dupliseer.

In oorleg met die Bediening vir Getuienis het die Sinodale Diensraad geoordeel dat dit nie nodig is om inligtingsessies te reël nie.  Die dokumente en die voorgestelde proses, blyk duidelik te wees.  Indien gemeentes of ringe egter meer inligting of hulp verlang, kan dit verleen word.  Kontak daarvoor die Sinode huis.