Oostelike Sinode
Sinodale diensraad » Besluite Van Sinodale Diensraad » KOMMENTAAR TYDENS DIE SINODESITTING GELEWER
KOMMENTAAR TYDENS DIE SINODESITTING GELEWER
2008/05/05
KOMMENTAAR TYDENS DIE SINODESITTING GELEWER
Die kommentaar is, saamgevat en word aan die gemeentes gestuur om te bepaal of hulle kommentaar ook in die stukke vervat is.
Die eerste samevatting wat uitgestuur word, handel oor homoseksualiteit.
Lewer gerus daaroor kommentaar.

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

