Oostelike Sinode
Sinodale diensraad » Besluite Van Sinodale Diensraad » DAGBESTUUR 2007 - 2011
DAGBESTUUR 2007 - 2011
2008/05/05
Die Dagbestuur is soos volg aangewys: Voorsitter: Dr Johan van Schalkwyk Ondervoorsitter: Dr Ferdie Clasen Bykomende lid: Me Elize Bezuidenhout Kerkregkundige: Ds Jan Wandrag Uitvoerende Amptenaar: Ds Henry van der Schyff

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

