Skip to content | Skip to navigation
Algemene Sinode
NG Kerk
Work
Posbus 73657
Lynnwoodrif
0040

WorkTel: 012 804 9543
FaxFaks: 012 804 94 62
E-Pos:

Sinodale diensraad » Besluite Van Sinodale Diensraad

Sinodale Diensraad


Besluite van sinodale diensraad


SINODESITTING

2009/07/29
Die sinodesitting word op 'n ekologies vriendelike wyse ingerig.  Daar is geleentheid vir hersirkulering, uitstallings word gereël en se....
lees meer »

BESLUITE SINODALE DIENSRAAD 17 JUNIE 2009

2009/07/22
AFGEVAARDIGDES ALGEMENE SINODE Volgens die Familiereëls word die Sinode se afvaardiging tydens die sinodesitting net voor die Algemene Sin....
lees meer »

SINODESITTING

2009/04/17
Sinodesitting - 11, 12 en 13 Oktober 2009.
lees meer »

VERKIESING

2009/04/17
Die Sinodale Diensraad het die volgende besluit geneem:   Die Sinodale Diensraad doen 'n ernstige beroep op al die lidmate in die sinodale gebi....
lees meer »

VERTEENWOORDIGERS VAN DIE SINODE

2008/08/06
Persone wat die Sinode in Taakspanne van die Algemene Sinode verteenwoordig, het terugvoer oor daardie werksaamhede gegee. 'n Inligtingstuk word aan e....
lees meer »

TEOLOGIESE OPLEIDING

2008/08/06
'n Spesiale byeenkoms word vir die predikante van die Oostelike Sinode gereël om te besin oor teologiese opleiding.  Die fokus is die verand....
lees meer »

HULP AAN KLEINER GEMEENTES

2008/08/06
Enige gemeente wat by kleiner gemeentes betrokke wil raak, kan gerus die Sinode huis kontak.  Dit raak beide die gemeente se eie bediening, sowel....
lees meer »

VOETSOOL SINODESITTINGS

2008/08/06
Vier Voetsool Sinodesittings word vanjaar gehou:11 Oktober in Ermelo25 Oktober in Nelspruit1 November in Pretoria8 November in Witbank
lees meer »

Verklaring 1994 tot 2004

2008/05/05
11 Maart 2004   Die Sinodale Diensraad van die Sinode van Oos-Transvaal is dankbaar dat die eerste tien jaar van die nuwe demokratiese bestel....
lees meer »

KOMMENTAAR TYDENS DIE SINODESITTING GELEWER

2008/05/05
KOMMENTAAR TYDENS DIE SINODESITTING GELEWER Die kommentaar is, saamgevat en word aan die gemeentes gestuur om te bepaal of hulle kommentaar ook in di....
lees meer »

NUUS - VERGADERING SINODALE DIENSRAAD

2008/05/05
nuus uit die vergadering van die Sinodale Diensraad 19 MAART 2008   1.         Voetsool sinodesittings ....
lees meer »

SINODESITTING 2007

2008/05/05
Tydens die sinodesitting word benewens die prioriteitsake, ook geleentheid gebied om die werksaamhede van die Sinode te evalueer.
lees meer »

PREDIKANTEKONFERENSIE 2007

2008/05/05
Vanjaar se konferensie word as gevolg van die sinodesittings nie gehou nie.
lees meer »

MANSLIDMATE

2008/05/05
Die behoeftes van manslidmate word in oënskou geneem deur die Bediening vir Onderlinge Sorg.
lees meer »

6 MEI AS BIDDAG

2008/05/05
Sondag 6 Mei 2007 word as Biddag hanteer, vir lidmate en ander persone wat deur die proses van Grondhervorming geraak word.
lees meer »

25 FEBRUARIE 2007 BIDDAG VIR REëN

2008/05/05
Die vier Transvaalse Sinodes het die Sondag as Biddag vir reën bepaal.
lees meer »

KOLLEKTE SINODESITTING

2008/05/05
Die kollekte wat Sondagaand tydens die sinodesitting opgeneem word, word vir die bediening in Zimbabwe beskikbaar gestel.  
lees meer »

KONSULTASIES KERKHERENIGING

2008/05/05
Die Sinodale Diensraad het goedgekeur dat "Konsultasieboekies" wat die kern dokumente bevat aan gemeentes gestuur word.  Daar is genoeg gedruk om....
lees meer »

DAGBESTUUR 2007 - 2011

2008/05/05
Die Dagbestuur is soos volg aangewys:   Voorsitter:               ....
lees meer »

BESLUITEREGISTER (Doopviering)

2008/05/05
DOOPVIERING   VOORSTEL 3 - WERKSWINKEL   Die Sinode versoek die Bediening van Aanbidding om jaarliks 'n werkswinkel vir liturgiese ver....
lees meer »

BESLUITEREGISTER (1)

2008/05/05
  NUWE NAAM   Die naam van die Sinode word verander na Oostelike Sinode met onmiddellike effek.   --ooOoo--   PRI....
lees meer »

BESLUITEREGISTER (Gemeentes)

2008/05/05
  VOLHOUBARE BEDIENING   4.8.3     Die Diensprojekgroep vir Volhoubare Bediening stel die werksdokument aan gem....
lees meer »

Achterbergh-Verklaring

2008/05/05
Achterbergh-Verklaring Van 6 tot 8 November 2006 het 127 verteenwoordigers van die Reformed Church in Africa, die Verenigende Gereformeerde Kerk in....
lees meer »