Skip to content | Skip to navigation
Algemene Sinode
NG Kerk
Work
Posbus 73657
Lynnwoodrif
0040

WorkTel: 012 804 9543
FaxFaks: 012 804 94 62
E-Pos:

Sabie

SABIE GEMEENTE IS BETROKKE BY:

 

EIE OMGEWING

 

Oostelike Sinode

BOSBOKRAND

Evangelis werk in onbereikte gebiede - finansieel

Bou kerkgeboue

BYBELVERSPREIDING

Versprei jaarliks R10 000 se Bybels

GEMEENSKAPSONTWIKKELING

Voorsien varswater in die gebied

KERKLIKE SAMEWERKING

Het verskeie vennote wat saamwerk, onder andere Kirby Woods Baptist Church Memphis Tennessee VSA (Joyce Meyer Ministries) en VGK gemeente Rivoni

KERKPLANTING

Bedien vier buitewyke

Hou eredienste en begrafnisse

KORTTERMYNUITREIKE

Reël jaarlikse uitreike onder andere uit die VSA in samewerking met Multi Ministries

 

KONTAK INLIGTING VAN GEMEENTE

 

Posbus 115, Sabie 1260

(013) 764 1389 / 083 432 9813

 

 

ORGANISASIES, INSTANSIES EN NETWERKE

KIRBY WOODS BAPTIST CHURCH: Vennote wat saamwerk - Joyce Meyer

MULTI MINISTRIES: Reël jaarlikse korttermyn uitreike

 

 SENDELINGE EN SENDINGWERKERS

Johan Masina