Oostelike Sinode
Roossenekal
ROOSSENEKAL GEMEENTE IS BETROKKE BY:
EIE OMGEWING
Oostelike Sinode
BASAAR AKSIE:
Tweedehandse artikels, eetware goedkoop aan barmhartigheidsaksie verkoop Boodskap, traktaatjies
BYBELSTUDIE VIR HUISHULPE
BYBELVERSPREIDING:
Elke gesin met 'n Bybel in die Hand, sendingweek: Nuwe Testament in Sepedi en Zoeloe aan finalejaar leerlinge oorhandig
CHRISTELIKE LEWENSTYL EN WAARDES:
Die gemeenteblad is 'n mondstuk waar ons kerkvreemde verskynsels kan bevraagteken en waardes en etiek bevorder deurdat Christelike gedrag aangemoedig word en afbrekende gedrag afgekeur word.
EVANGELISASIE AKSIE:
Ten opsigte van kerkvervreemde lidmate asook persone wat aan geen Kerk behoort nie - gesprekke
GELOOFSOFFER
GETUIENISINLIGTING:
Sendingweek - spesifieke preekgeleenthede en biduur Sending en Evangelisasieblad "Maak Hom bekend" Skakel met ander gemeentes se aksies
GETUIENISNAWEEK / WEEK / MAAND: Sendingweek
KATEGESEHULP: Hulp is weereens verleen met aankoop van kategesebenodigdhede
KERKLIKE SAMEWERKING:
Interkerklike Wêreldbiddag gereël deur die Vrouediens Pinksterreeks Gesamentlike erediens met Geloftedag
LEKTUURBEDIENING:
Woordaksie - Beskikbaarstelling van opbouende Christelike lektuur aan gemeentelede Tweedehandse boeke vanaf gemeentelede vir hersirkulasie Uitstallings boeke
MAPOCHS PLAASSKOOL: Skole aksie uitreik
POOLZEE PLAASSKOOL: Skoleaksie uitreik
SAVF:
Behuisingskema - Maandelikse erediensbeurt Skenking van voedsel Verskaf klerasie en saamrygeleenthede na eredienste te Laersdrift
SIZABONGE PLAASSKOOL: Skoleaksie uitreik
SKOLE AKSIE:
Uitreik - 5 Plaasskole. Poolzeeskool word weekliks besoek asook die nuwe Mohlarekomo Hoërskool. Die nood is baie groot om die 13 plaasskole in die distrik te bearbei
STUUR-AKSIE:
Aksie sien toe dat sendingnaweek plaasvind met spesifikieke preekleenthede en sendingbiduur Sending- en Evangelisasieblad "Maak Hom Bekend" - Inligting oor werksaamhede op die getuienisfront
TOERISTE AKSIE:
Doel is om toenemende toeriste 'n geestelike heenkome te bied deur kerkgebou prominensie te gee as toeriste-aantreklikheid en besoekers die warmte van gemeente te laat ervaar Gemeentebiljette tov eredienstye en spesiale dienste word by gastehuis, ens beskikbaar gestel
VGKSA (ONDERSTEUN):
Informele ondersteuning aan dr S Nchabaleng van die Sekhukhune gemeente (VGKSA) eerw Magaela. Betrokke by sendingbasaar by Sangoskool en tree op by plaasskole
WERKERS AKSIE:
Die projek "Elke gesin met 'n Bybel" is uitgebrei en Bybels word via lidmate aan huishulpe en plaas- en ander werkers verskaf
WOORD-AKSIE:
Beskikbaarstelling van opbouende, Christelike lektuur aan gemeentelede Tweedehandse boeke word vanaf gemeentelede bekom vir hersirkulasie Aankoop van Bybels en gesangboeke vir gemeentelede wat daarom vra Grootdruk Bybels gesubsidieer om aan behoeftige senior lidmate te verskaf
KONTAK INLIGTING VAN GEMEENTE Rianda Bekker, Posbus 10, Laersdrif, 1065 (013) 272 0042 DIENSGETUIENIS CHRISTELIKE MAATSKAPLIKE RAAD: Maatskaplike Werker besoek twee swart chreche's in die omgewing en verleen deskundige advies ORGANISASIES, INSTANSIES EN NETWERKE EE III: Diensgroep vir Getuienis is opgelei FEBA RADIO: Finansieel KINGFISHER MOBILISERINGSENTRUM
SENDELINGE EN SENDINGWERKERS Ds Koos Beukes: Voorbidding

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

