Oostelike Sinode
Rietkuil
RIETKUIL GEMEENTE IS BETROKKE BY:
EIE OMGEWING
Oostelike Sinode
KATEGESEHULP
LOFPRYSING EN EVANGELISASIEAANDE
KONTAK INLIGTING VAN GEMEENTE
Rudi Breedt, Posbus 30, Rietkuil 1097
082 653 8100
DIENSGETUIENIS
CMR KANTORE
Me CM Selubani, Posbus 280, Rietkuil, 1097, tel (013) 297 1105
E-pos: cmrr@lantic.net
DIENSGETUIENIS: Werk met CMR saam

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

