Oostelike Sinode
Rayton
RAYTON GEMEENTE IS BETROKKE BY:
ANDER SINODALE GEBIEDE
Natal - BIBLIA HAWESENDING DURBAN: Finansieel
BUITELAND
Europa
Frankryk: Finansieel
EIE OMGEWING
Oostelike Sinode
BEJAARDESORG:
Besoeke word gedoen deur diakens Vrouediens bied jaarliks funksie aan Deurkollekte vir Tehuis vir Bejaardes, Bronkhorstspruit
BYBELVERSPREIDING: Agt skole binne gemeentegrense word bedien
CULLINAN SORG EN REHABILITASIESENTRUM:
Die gemeente het 'n saal in die sentrum aangeneem aan wie geskenkies gegee word met hulle verjaarsdae. Hulle word uitgenooi en gaan haal vir kerkdienste by die gemeente
GEBEDSBEDIENING: 'n Gebedsbyeenkoms word elke Sondag gehou voor die erediens
GESTUURDE GEMEENTES: Skakel in by projek
GETUIENISNAWEEK / WEEK / MAAND: Getuienisweek word jaarliks aangebied deur getuienisaksie
INFORMELE NEDERSETTING: Kinderkrans word aangebied by informele nedersetting langs Rayton
NUWE LIDMAAT BEDIENING: Nuwe lidmate word verwelkom en ingelig oor gemeente aktiwiteite
VGKSA (ONDERSTEUN): Finansieel
VRIENDSKAPSBEDIENING:
Verjaardagkaartjies aan personeel van SAPD Cullinan en aan alle onderwysers by die onderskeie skole binne die gemeentegrense
KONTAK INLIGTING VAN GEMEENTE
Posbus 14, Rayton 1001
(012) 734 4323 ngrayton@absamail.co.za
DIENSGETUIENIS
BEJAARDESORG: Deurkollekte vir Tehuis van Bejaardes, Bronkhorstspruit.
Besoeke aan bejaardes gedoen deur die Kuierhoekie
CHRISTELIKE MAATSKAPLIKE RAAD: Vriesvriende projek: Gevriesde kos word aan behoeftiges gegee
CULLINAN SORG EN REHABILITASIESENTRUM:
Die gemeente het 'n saal in die sentrum aangeneem aan wie geskenkies gegee word met hul verjaarsdae. Hulle word uitgenooi en gaan haal vir kerkdienste by die gemeente
ORGANISASIES, INSTANSIES EN NETWERKE
BYBELGENOOTSKAP: Finansieel / deurkollekte
CULLINAN SORG EN REHABILITASIESENTRUM:
Gemeente het saal aangeneem, finansieel hieraan bestee Uitgenooi na erediens en daarna onthaal met verversings en musiek
FEBA RADIO: Finansieel
SENDING SONDER GRENSE: Finansieel
TRANS WÊRELD RADIO: Finansieel
SENDELINGE EN SENDINGWERKERS
Jurgens Krause: Finansieel

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

