Oostelike Sinode
Pretoria-Garsfontein
PRETORIA-GARSFONTEIN GEMEENTE IS BETROKKE BY:
ANDER SINODALE GEBIEDE
Noordelike Sinode
LAERSKOOL EENDRACHT - Toebroodjies word elke weeksdag voorsien Voedingsprojek vir sekere gesinne
BUITELAND
Europa
België - Uitreik en finansieel waarby oud en jonk betrokke was
Frankryk - Finansieel
Suidelike Afrika
Mosambiek - Finansieel
EIE OMGEWING
Oostelike Sinode
GESAMENTLIKE GETUIENISFORUM VAN KWANDEBELE - Finansieel Ds Mouton is Ondervoorsitter van Gesamentlike Getuienisforum vir Kwandebele
KORTTERMYNUITREIKE - België
SKOP (SKAKELKOMMISSIE VIR OOSTELIKE PRETORIA)
VGKSA (ONDERSTEUN) - Evangelisasie (ds K Beukes - finansieel) VGK Hlanganani GSK Kwandebele
VOEDSELVOORSIENING - Toebroodjies vir Laerskool Eendracht asook hulp vir voeding aan gesinne
KONTAK INLIGTING VAN GEMEENTE
Mouton, JF Ds, Posbus 905-1147, Garsfontein 0042
(012) 348 9637 / 082 925 3959 jacobusm@global.co.za
MISSIONÊRE DIAKONAAT
LAERSKOOL BEDIENING - Voorsien elke weeksdag toebroodjies - voedingsprojek vir sekere gesinne - Laerskool Eendracht
VOEDSELVOORSIENING - Toebroodjies vir Laerskool Eendracht asook hulp vir voeding aan gesinne
ORGANISASIES, INSTANSIES EN NETWERKE
KERKLIKE AKSIE NOODHULP (KAN)
Bystand ten opsigte van L Rossouw se salaris. Me Rossouw is werksaam by PEN-Aksie in Middestad Evangelisasie - ook Eendracht.

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

