Oostelike Sinode
Piet Retief
PIET RETIEF GEMEENTE IS BETROKKE BY:
BUITELAND
Oekraïne
Rusland: Dr Arnau van Wyngaard bied jaarliks te Samara toerusting aan
Suid-Oos Asië
Thailand: Betrokke by Jannie en Marna Theunissen - finansieel, gebed en e-pos
Suidelike Afrika
Swaziland - Matsanjeni en Vigsprojek
EIE OMGEWING
Oostelike Sinode
BEJAARDESORG: Ondersteun en betrokke by Huis Immergroen en Dienssentrum
BOOK OF HOPE: Deelname aan evangelisasieveldtog by skole in die distrik
BYBELVERSPREIDING: Finansieel - lidmate ook betrokke by Gideons
DIENSSENTRUMS: Voorsien etes in samewerking met ander plaaslike kerke en instansies
EE III: Opgeleide spanlede besoek individue op 'n ad hoc-basis Spanlede doen opvolgwerk by jaarlikse ekumeniese evangeliesasieveldtog
EVANGELISASIE AKSIE: EE III Aksies, ook besondere klem op Walk Thru video kursusse
GETUIENISINLIGTING: Prominente bekendstelling in gemeenteblad Voortdurende skakeling met sendelinge waarby betrokke
HUIS IMMERGROEN (PIET RETIEF): Ondersteuning en aktiewe betrokkenheid
KERKLIKE SAMEWERKING:
Deel van "Crusade 2001" waar feitlik al Piet Retief en omgewing se denominasies gesamentlik gaan optree Predikante en pastorie hou twee maandeliks 'n predikante-ontbyt
KLEUTERSKOOL: 'n Opgeleide jeugwerker is aangestel om by verskeie kleuterskole in die swart gebiede betrokke te wees
WORLD TEACH-SEMINARE
KONTAK INLIGTING VAN GEMEENTE
Hennie Malan, Posbus 13, Piet Retief 2380
(017) 826 3687 reikop@telkomsa.net
DIENSGETUIENIS
BEJAARDESORG: Bediening Huis Immergroen
CMR KANTORE:
Mev Veruscka Fouché, Posbus 72, Piet Retief, 2380, tel (017) 826 3422, E-pos: cmrpr@absamail.co.za
KLEUTERSKOOL: Betrokke by eThandakukanya en omgewing se kleuterskole deur middel van voltydse evangelis asook CMR dienste
NAALDWERKKLASSE
ORGANISASIES, INSTANSIES EN NETWERKE
EE III: Opleiding en deurlopende uitreike.
HUIS IMMERGROEN (PIET RETIEF): Ondersteuning en betrokkenheid
KINDEREVANGELISASIE (CEF): Opleidingsprojek reeds geloods om omliggende kleuterskole deur middel van 'n jeugwerker te bereik, asook om kinders te bereik met projekte soos die Jesus Film en met uitreikaksies soos dié na Swaziland en omliggende gebiede
NUPSA: Gemeentelede betrokke by gebedsaksies van NUPSA
WALK THRU THE BIBLE: Feitlik alle beskikbare kursusse deur die afgelope paar jaar aangebied aan gemeentelede en ander gelowiges Leraar asook lidmate betrokke by World Teach projek. Ds van Niekerk is 'n World Teach toeruster wat 'n groot groep World Teachers bedien vanaf Noord- en Oos-Transvaal tot by Noord-Natal en ook Swaziland
SENDELINGE EN SENDINGWERKERS
Mkondo - Groter Piet Retief
Ndlela, PN Ev: Betrokke en ondersteun finansieel
Swaziland - Dr Arnau Van Wyngaard
Thailand
Theunissen, Jannie en Marna: Finansieel, voorbidding en korrespondensie

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

