Oostelike Sinode
Pierre van Ryneveld
PIERRE VAN RYNEVELD GEMEENTE IS BETROKKE BY:
ANDER SINODALE GEBIEDE
Natal
MABIBI: Ondersteun gemeenskap en bring eenmaal per jaar 'n besoek. Kos, klere en ander benodigdhede word dan voorsien
Noordelike sinode
PEN AKSIE: Ondersteun Marinda Brand
EIE OMGEWING
Oostelike Sinode
BEJAARDESORG: Vrywilligernetwerk betrokke by Rusoord Tehuis vir Bejaardes
GELETTERDHEIDSKLASSE
KOOK- EN BAKPROJEK: Kookkunsklasse word aan huishulpe aangebied. Evangelisasie is 'n belangrike bestanddeel van die klasse
NAALDWERKKLASSE
VOEDSELVOORSIENING: Kospakkies aan koerantverkopers
KONTAK INLIGTING VAN GEMEENTE
Amanda Smit, Posbus 60303, Pierre van Ryneveld 0045
(012) 662 1708 bediening@pvr.co.za
DIENSGETUIENIS
BEJAARDESORG: 'n Netwerk van vrywilligers spesifiek vir Pierre van Ryneveld se bejaardes. Help met vervoer of sien om na enige behoefte wat hulle mag hê.
CENTURION KOERANTVERKOPERS: Kospakkies aan koerantverkopers eenmaal per maand op Sondae. Bybelteks in pakkies
CHRISTELIKE MAATSKAPLIKE RAAD: Ondersteun finansieel CMR Lyttelton
HOSPITAALBEDIENING: Unitas Hospitaal
JAKARANDA KINDERHUIS: Hou jaarliks 'n kersboom om geskenke in te samel vir die kinderhuis
NAALDWERKKLASSE
ONS HUIS (HUIS VIR GESTREMDE PERSONE): Beertjie projek. Ook behulpsaam met toebroodjie projek
PEN AKSIE: Ondersteun Marinda Brand
PROJEK MANNA: Samel kruideniersware in vir gesinne wat as gevolg van een of ander rede 'n finansiële krisis beleef en nie selfvoorsienend kan wees nie.
PROJEK VYEBLAAR: Samel tweedehandse klere in en versprei dit aan verdienstelike organisasies en/of mense wat dit nodig het.
SKOLE AKSIE: Toebroodjie projek vir skole waar nood is, in samewerking met die jeug
WESKOPPIES HOSPITAAL
ORGANISASIES, INSTANSIES EN NETWERKE
PEN AKSIE: Ondersteun Marinda Brand
SENDELINGE EN SENDINGWERKERS
Pretoria Middestad
PRETORIA EVANGELISM AND NURTURE (PEN): Brand, Marinda

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

