Oostelike Sinode
Olifantsfontein
OLIFANTSFONTEIN GEMEENTE IS BETROKKE BY:
ANDER SINODALE GEBIEDE
Noordelike Sinode
AKSIE-ARBEIDERS-VIR-DIE-OES: Finansieel en gebedsondersteuning
WESKOPPIES HOSPITAAL: Besoek eenmaal per maand Ondersteun volgens behoefte
BUITELAND
Europa
Frankryk: Ondersteun finansieel en gebed - Marita Niemand
Verre-Oos Asië
Tibet: Gemeentedogter is gevestig in Verre Oos Asië om haar tentmakerbediening daar uit te lewe
EIE OMGEWING
Oostelike Sinode
BYBELVERSPREIDING
KERKLIKE SAMEWERKING: Hulp met reël van dienste en bidure - plaaslik as wyk van Irene gemeente
VGKSA (ONDERSTEUN): Finansiële steun en gebed. Ds Koos Beukes tentveldtogte
KONTAK INLIGTING VAN GEMEENTE
Die Skriba, Posbus 14, Olifantsfontein 1665
(011) 316 1360
DIENSGETUIENIS
BEELD KINDERFONDS
CENTURION RUSOORD: Finansieel, besoeke en praktiese ondersteuning
CHRISTELIKE MAATSKAPLIKE RAAD: Ondersteun finansieel CMR Ivory Park en Lyttelton
HOSPITAALBEDIENING: Weskoppies
WESKOPPIES HOSPITAAL: Besoek saal eenmaal per maand en ondersteun volgens behoefte
ORGANISASIES, INSTANSIES EN NETWERKE
AKSIE ARBEIDERS VIR DIE OES: Finansieel en gebedsondersteuning
CHRISTELIKE LEKTUURFONDS (CLF): Finansieel en gebedsondersteuning
ETERNAL LIFE OUTREACH (ELO): Gebed en finansieel
EVANGELISASIE AKSIE (DS KOOS BEUKES): Finansieel en gebed
SAAWE: Samewerking en gebedsondersteuning as gevolg van gemeentedogter wat in Asië is met die oog op sendingwerk
SENDELINGE EN SENDINGWERKERS
Ds Koos Beukes: Ondersteun Tentevangelisasie aksie
AKSIE ARBEIDERS VIR DIE OES
Marié Van Jaarsveld: Finansieel en gebed
ETERNAL LIFE OUTREACH
Fred Nel, Finansieel en gebed - Posbus 17431, Pretoria-Noord, 0116
(012) 543 0968 frednel@telkomsa.net
China
TIBET
Chrisna: Gebed, finansieel, moreel en as basisgemeente
Frankryk
Marita Niemand: Gebed en finansieel

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

