Oostelike Sinode
Ohrigstad
OHRIGSTAD GEMEENTE IS BETROKKE BY:
EIE OMGEWING
Oostelike Sinode
VGKSA (Ondersteun): Skakeling met VGK Ohrigstad (te Rietfontein en omgewing)
GEMEENSKAPSONTWIKKELING: Voedselondersteuningsprojek
OHRIGSTAD PLAASBEDIENING: Skakeling met Ohrigstad Farm Ministries en andere
KONTAK INLIGTING VAN GEMEENTE
Jacob van der Merwe, Posbus 10, Ohrigstad 1122
(013) 238 0260 / 082 523 4474 jacobvdm@vodamail.co.za
DIENSGETUIENIS
VOEDSELVOORSIENING: Voedselsekuriteit en noodleniging
ORGANISASIES, INSTANSIES EN NETWERKE
LUX MUNDI GEMEENSKAPSKERK: Uitreike, gemeenskapsontwikkeling, hulpverlening, vaardigheidsontwikkeling
JESUS FILM: Uitreike in die omgewing
RUSOORD LYDENBURG

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

