Skip to content | Skip to navigation
Algemene Sinode
NG Kerk
Work
Posbus 73657
Lynnwoodrif
0040

WorkTel: 012 804 9543
FaxFaks: 012 804 94 62
E-Pos:

Ogies (Witbank-Suid)

OGIES GEMEENTE IS BETROKKE BY:


ANDER SINODALE GEBIEDE

 

Hoëveld Sinode

 MES AKSIE - Finansiële ondersteuning, besoeke

BUITELAND

 

Europa

België

Kontak met BEZ en ABC - veral betrokke by 'n spesifieke evangelisasieaksie in Geel waar Adri en Petra van den Blerk die leiding neem Wilfried Goosens van België het in gemeente gepreek

 

Suid Sentraal Asië

Afghanistan

 Fondse ingesamel deur kinders vir radio's fokus het verskuif na Feba Radio se werk en bydraes is nou gemik op die vervaardiging van programme wat in Afghanistan uitgesaai word

 

 Suidelike Afrika

 

Angola - Voorbidding, finansiële ondersteuning en terugvoer

Madagaskar - Ds Frik van Rensburg - kinderklubs gestig (CEF)

 

EIE OMGEWING

 

Oostelike Sinode

BYBELVERSPREIDING

Ons het 'n "Borg-'n-Bybel" projek waar gemeentelede 'n Bybel borg en dit dan aan iemand wat nie 'n Bybel het nie, geskenk word

EVANGELISASIE AKSIE - Evangelisasie opleiding

GELETTERDHEIDSKLASSE

GELOOFSOFFER

GETUIENISNAWEEK / WEEK / MAAND

Wêreldsendingkonferensie, uitstallings, uitnooi van ander sendingorganisasies, inligting en kontak met gemeente

GOSPEL TAXI CLUB

KERKLIKE SAMEWERKING

Gesamentlike aksies (voedingsprojek en basaar) word bedryf deur die plaaslike Ned Herv Kerk en die AGS Kerk.  Ander gesamentlike aksies is in beplanning

TIMOTEUS OPLEIDING

VGKSA (ONDERSTEUN)

Skakeling met die plaaslike VGKSA Ogies gemeente

VOEDSELVOORSIENING

CMR - Gemeente verskaf kos en klere

KONTAK INLIGTING VAN GEMEENTE

 

Nieuwoudt, Dawie Ds, Posbus 7, Ogies 2230

 (013) 643 1397 sirrouch@xsinet.co.za

 

MISSIONÊRE DIAKONAAT

 

VOEDSELVOORSIENING - CMR - Gemeente verskaf kos en klere

 

ORGANISASIES, INSTANSIES EN NETWERKE

 

AKSIE BELGIË VIR CHRISTUS - Aksie in Geel onder leiding van Adri en Petra van den Blerk

 FEBA RADIO

Fokus op bydraes is gemik op die vervaardiging van programme wat onder andere in Afghanistan uitgesaai word

 GOSPEL TAXI CLUB

 KINDEREVANGELISASIE (CEF) - Ds Frik van Rensburg in Madagaskar

 MES-AKSIE - Finansiële ondersteuning - besoeke

OPERASIE MOBILISASIE - Thys van der Merwe

TIMOTEUS OPLEIDING

WORLD THRUST - Ondersteun ds Chris Visser Gereëlde skakeling, nuusbriewe, preekgeleenthede

 

SENDELINGE EN SENDINGWERKERS

 

MES AKSIE - Van der Merwe, Thys

WORLD THRUST - Visser Chris

Skakeling, nuusbriewe, preekgeleenthede

 Madagaskar

KINDEREVANGELISASIE CEF - Van Rensburg Frik ds