Skip to content | Skip to navigation
Algemene Sinode
NG Kerk
Work
Posbus 73657
Lynnwoodrif
0040

WorkTel: 012 804 9543
FaxFaks: 012 804 94 62
E-Pos:

FAMILIEBRIEF 2010/9
2010/07/30

30 Julie 2010

 

GEMEENTES IN DIE OOSTELIKE SINODE

 

ECO-FACTOR KAMP VIR GRAAD 4 / 5 / 6's

Die Diensgroep vir Ekologie beplan 'n kamp vir alle Graad 4 / 5 / 6's onder leiding van ds Fay van Eeden. Hierdie kamp is bedoel om kinders eerstens bewus te maak van die natuur, die betekenis daarvan vir die mens en watter rol hy daarin te speel het  Tweedens 'n liefde daarvoor aan te kweek na aanleiding van Artikel 2 van die Nederlandse Geloofsbelydenis leer ons God ken uit die skepping.  Hoe kan ons sê ons het God lief, maar nie ook Sy skepping nie.

Vereistes vir deelnemers is uithouvermoë, energie en baie "guts."  Lees verder hier waarom dan so kamp?

 

Datum:                                  Maandag 27 tot 29 September 2010

Waar:                                     Marsonita Wildsplaas, Marble Hall - padkaart

Koste:                                    R150,00

Bankbesonderhede:          Tjeks uitgemaak aan:

Kampe en Konferensiefonds Oos-Transvaal

Direkte inbetalings:  ABSA - Lynnwoodrif

Rekeningnommer: 1420 440 339

*   Meld asseblief  "Eco-Factor" by verwysing

Faks depositostrokie na: 012 804 9462

E-pos: getuie@sinoos.co.za

Vervoer:                              Alle Bush-Factor deelnemers kom Maandag 27 September om 09:00 by die NG Kerk Marble Hall bymekaar en kan weer 29 September 2010 om 10:00 opgelaai word.  Kry 'n klomp maats en ry saam of vra jou dominee om 'n bussie te reël

Wat moet 'n Bush-Factor deelnemer saamneem? Jou Bybel, pen, ou klere,   swemklere en handdoek, beddegoed, eetgerei, tekkies, 'n flits, hoed, sonbrandolie en baie energie!  

Vir meer inligting:               Ds Fay van Eeden, Sel: 083 478 0854

E-pos: faycve@gmail.com

Sluitingsdatum is:              6 September 2010

 

Voltooi asseblief die Inskrywingsvorm asook Vrywaringsvorm en faks na Corrie Swanepoel by 012 804 9462 of E-pos getuie@sinoos.co.za

 

Vriendelike groete

 

Ds Fay van Eeden

Projekleier, Diensgroep vir Ekologie


Druk die nuus artikel uit Druk      Stuur hierdie nuusartikel na 'n vriendStuur hierdie nuusartikel na 'n vriend