Skip to content | Skip to navigation
Algemene Sinode
NG Kerk
Work
Posbus 73657
Lynnwoodrif
0040

WorkTel: 012 804 9543
FaxFaks: 012 804 94 62
E-Pos:
Nuus » Argief » 2010 » Julie

FAMILIEBRIEF 2010/9

30 Julie 2010
30 Julie 2010   GEMEENTES IN DIE OOSTELIKE SINODE  ECO-FACTOR KAMP VIR GRAAD 4 / 5 / 6's Die Diensgroep vir Ekologie beplan 'n kamp vir alle Graad 4 / 5 / 6's onder leiding van ds Fay van Eeden. Hierdie kamp is bedoel om kinders eerstens bewus te maak van die natuur, die betekenis daarvan vir die mens en watter rol hy daarin te....
lees meer »


FINANSIëLE STATE

29 Julie 2010
Die finansiële state van die Sinode vir 2009/2010 is by die Sinode huis ter insae beskikbaar.
lees meer »


SINODALE LEIER

29 Julie 2010
Die Sinodale Diensraad het Jean Strydom van Nelspruit-Suid as sekundus Sinodale Leier aangewys.
lees meer »


KORTNUUS 52

29 Julie 2010
29 Julie 2010   KORTNUUS 52   Die Moderamen van die Algemene Sinode het tydens hulle vergadering 26 tot 28 Julie 2010 'n persverklaring oor Kerk en Wetenskap uitgereik. Dit volg hieronder.   Baie groete HENRY VAN DER SCHYFF UITVOERENDE AMPTENAAR   Persvrystelling: Kerk en Wetenskap Na aanleiding van me....
lees meer »


FAMILIENUUS 167

27 Julie 2010
Liewe Sinode-familie   Vanoggend voel dit in Pretoria asof die somer naby is.  Geniet die goeie weer!     GEMEENTES   Tzaneen-Wolkberg (ngwolk@mweb.co.za) het op 20 Julie vir Adriaan van Tonder, tentmaker by Pietersburg-Noord beroep.  Sterkte!   Geluk aan die gemeentes wat verjaar: Moreletapark 25 (25....
lees meer »


KORTNUUS 51

23 Julie 2010
23 Julie 2010   KORTNUUS 51 Die Bediening vir Aanbidding beveel die optrede van Dallas Willard aan vir predikante en lidmate. Neem asseblief kennis van die inligting.  Baie groete HENRY VAN DER SCHYFF UITVOERENDE AMPTENAAR Dallas Willard   Dallas Willard besoek Suid-Afrika gedurende Augustus.  Hy tree van....
lees meer »


FAMILIENUUS 166

14 Julie 2010
13 Julie 2010   FAMILIENUUS 166   Liewe Sinode-familie Die gezoem van die vuvuzelas het stil geword, maar ons mis die gebeure en opwinding van die sokkerwêreldbeker. Mag hierdie kwartaal wat binne koninkrykstyd val, vir ons genoeg geleenthede bied om die Evangelie prakties in ons omgewing uit te leef. Soos gister in....
lees meer »


KORTNUUS 50

13 Julie 2010
12 Julie 2010   KORTNUUS 50 Inza Meiring, vrou van prof Piet Meiring en moeder van Arno Meiring van Skuilkrans, is vandag ongeveer 13:30 na bloeding op die brein oorlede.  Die gedenkdiens vind Woensdag (14 Julie) om 14:00 by Skuilkrans plaas. Ons harte gaan na hulle uit en ons bid vir bystand.   Baie groete   ....
lees meer »


FAMIELIEBRIEF 2010/8

07 Julie 2010
7 Julie 2010       Liewe dominee   MENTORKURSUS  17 TOT 19 AUGUSTUS 2010                   Predikantebediening beplan om onder leiding van dr Jean Strydom en me Minette Dempsey 'n Mentorkursus van 17 tot 19 Augustus 2010 aan....
lees meer »