Skip to content | Skip to navigation
Algemene Sinode
NG Kerk
Work
Posbus 73657
Lynnwoodrif
0040

WorkTel: 012 804 9543
FaxFaks: 012 804 94 62
E-Pos:
Nuus » Argief » 2010 » Mei

FAMILIENUUS 164

25 Mei 2010
  Liewe Sinode-familie   Die predikantekonferensie is voor die deur.  Volgende week is 'n groot groep van ons predikante by Letaba in die Krugerwildtuin vir die geleentheid.   GEMEENTES   Tzaneen-Wolkberg (ngwolk@mweb.co.za) het Fanus Hansen van Potchefstroom-Oos beroep.  Hy het egter nie die beroep aanvaar ni....
lees meer »


KORTNUUS 48

20 Mei 2010
20 Mei 2010  KORTNUUS 48 Terwyl ons gereedmaak om Sondag Pinkster te vier, 'n laaste herinnering aan die konferensie wat op Maandag net na Pinkster aangebied word.  Dit is mos die konferensie oor Trou of Saambly op 24 Mei 2010 om 19:00 by die Choose Life Kerk in Rubensteinweg 589 (Moreletapark se vorige kerkgebou). Met die konf....
lees meer »


FAMILIENUUS 163

11 Mei 2010
Liewe Sinode-familie   Dit is reeds Meimaand, maar Pretoria kry nog baie reën met donderweer.  Sterkte met Hemelvaart en die Pinkstertyd.   GEMEENTES   Tzaneen-Wolkberg (ngwolk@mweb.co.za) het vir Fanus Hansen van Potchefstroom-Oos beroep.  Hy was van 1997 tot 2000 by Phalaborwa-Noord.   Geluk aan die gemeen....
lees meer »


KORTNUUS 47

07 Mei 2010
7 Mei 2010   KORTNUUS 47 Gemeentes word herinner aan die versoek van die Voorsitters / Moderators van al die Sinodes in hulle spesiale pastorale brief van 15 April 2010 dat Sondag 9 Mei 2010 as 'n biddag ingerig word. Hulle het dit soos volg gestel: "Deeglik bewus van die sensitiewe en broos tye waarin ons leef, roep ons ....
lees meer »


KORTNUUS 46

06 Mei 2010
6 Mei 2010  KORTNUUS 46 Dr Ben du Toit, Redakteur Elektroniese Kommunikasie Algemene Sinode, skryf na aanleiding van die program Maas op Maandag van 3 Mei die reaksie van NG Kerk se Taakspan.  Baie groete HENRY VAN DER SCHYFF UITVOERENDE AMPTENAAR    Op Maandagaand 3 Mei het Deon Maas (met ds Awie Louw van die VGK....
lees meer »


KORTNUUS 45

04 Mei 2010
4 Mei 2010   KORTNUUS 45 Ons herinner almal aan die konferensie wat deur die Sinodale Diensraad oor Trou of Saambly? aangebied word.  Dit is op 24 Mei 2010 om 19:00 by die Choose Life Kerk in Rubensteinrylaan 589.  (Moreletapark se vorige kerkgebou). Die volgende persone neem deel: o     &nbs....
lees meer »