Skip to content | Skip to navigation
Algemene Sinode
NG Kerk
Work
Posbus 73657
Lynnwoodrif
0040

WorkTel: 012 804 9543
FaxFaks: 012 804 94 62
E-Pos:
Nuus » Argief » 2010 » April

FAMILIENUUS 162

28 April 2010
FAMILIENUUS 162   Liewe Sinode-familie   Die langnaweek is verby en nou is ons op pad na Hemelvaart en Pinkster.   GEMEENTES   Pretoria-Faerie Glen (kerkkantoor@ngfaerieglen.org.za) bevestig op 2 Mei vir Karin Bosch as termynkontrak leraar.   Amsterdam (jans@lando.co.za)  vier hulle eeufees hierdie na....
lees meer »


KORTNUUS 44

16 April 2010
16 April 2010   KORTNUUS 44 Ons Voorsitter, Johan van Schalkwyk het aan die begin van die week saam met die ander Sinodes se Voorsitters / Moderators vergader.  Hulle het besluit om 'n pastorale skrywe aan al die lidmate te rig.   Baie groete   HENRY VAN DER SCHYFF UITVOERENDE AMPTENAAR     Pastorale sk....
lees meer »


FAMILIENUUS 161

13 April 2010
Liewe Sinode-familie   Hierdie is die eerste Familienuus vir die tweede kwartaal.  Die kwartaal wat Pinkster en die predikantekonferensie plaasvind.   GEMEENTES   Geluk aan die volgende gemeentes met hulle verjaarsdae: Piet Retief 122 (14/4), Wakkerstroom 149 (15/4), Pretoria-Faerie Glen 33 (17/4), Lyttelton-Noord 49....
lees meer »


KORTNUUS 43

06 April 2010
6 April 2010   KORTNUUS 43   'n Persvrystelling is namens die Algemene Sinode na aanleiding van die moord op meneer Eugene Terre'Blanche gedoen.  Dit word vir julle aandag aangeheg.   Baie groete   HENRY VAN DER SCHYFF UITVOERENDE AMPTENAAR
lees meer »