FAMILIEBRIEF 2010/6
24 Maart 2010
· Hierdie vaste koste moet op 'n pro-rata wyse verminder word, indien die voertuig vir besigheidsdoeleindes vir minder as 'n volle jaar gebruik is. · ....
lees meer »
FAMILIENUUS 160
23 Maart 2010
Liewe Sinode-familie Die skole sluit aan die einde van die week vir die paasvakansie. Ons sien almal uit na die paasnaweek met Goeie Vrydag en Opstandingsondag. GEMEENTES Geluk van die twee gemeentes wat op 1 April verjaar: Kurgerwildtuin (24) en Lux Mundi (22). Pretoria-Faerie Glen (kerkkantoor@ng....
lees meer »
FAMILIENUUS 159
09 Maart 2010
Ons is aan die begin van herfs en midde in Lydenstyd – hiermee nuus uit die Sinode-familie. GEMEENTES Marble Hall (ngkmhall@lantic.net) bevestig op 14 Maart vir Albert Venter as leraar. Hy was die afgelope tyd daar werksaam as pastorale hulp. Pretoria-Faerie Glen (kerkkantoor@ngfaerieglen.org.za) het....
lees meer »
KORTNUUS 42
05 Maart 2010
Graag gee ons die vordering aan almal deur, wat met die Departement van Binnelandse Sake in verband met die chaos oor die proses van huweliksbevestiging, gemaak is. Baie groete HENRY VAN DER SCHYFF UITVOERENDE AMPTENAAR NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK PARLEMENTÊRE LESSENAAR 4 Maart 2010 Geagte kolle....
lees meer »
|