KORTNUUS 41
26 Februarie 2010
KORTNUUS 41 Die Algemene Sinode het 'n persvrystelling oor pornografie in die openbare media uitgereik. Die volledige inhoud word vir julle gebruik aangeheg. Baie groete HENRY VAN DER SCHYFF UITVOERENDE AMPTENAAR
lees meer »
FAMILIENUUS 158
23 Februarie 2010
23 Februarie 2010 FAMILIENUUS 158 Hierdie week fokus Woordwyser op die laaste hoofstukke van Johannes. Dit vertel van Jesus se opstanding en die verskillende getuies daarvan. Saam met Tomas kan ons sê: My Here en my God! GEMEENTES Marble Hall (ngkmhall@lantic.net) het Albert Venter as predi....
lees meer »
FAMILIEBRIEF 2010/4
23 Februarie 2010
22 Februarie 2010 Liewe Dominee PREDIKANTEKONFERENSIE Die predikantekonferensie vind vanjaar in die Wildtuin by Letaba Ruskamp plaas. Ons versoek kerkrade om dit asseblief vir leraarspare moontlik te maak om dit by te woon. Datum: Maandag 31 Mei tot Do....
lees meer »
KORTNUUS 40
22 Februarie 2010
19 Februarie 2010 KORTNUUS 40 Die Sinodale Diensraad het onlangs 'n brief wat aan Middelburg-Kanonkop gerig was, aan al die gemeentes versprei. Dit weerspieël die Sinodale Diensraad se houding oor die misdaad in die land. Daar is riglyne in die vooruitsig gestel indien daar gewelddadige trauma in 'n gemeenskap plaa....
lees meer »
GEBEURE IN GEMEENTES
16 Februarie 2010
Gemeentes word versoek om die Sinode huis in te lig oor gebeure in gemeentes. Dit is spesifiek gebeure soos misdaad, geweld en moord. Die Sinodale Diensraad wil hieroor 'n stem laat hoor.
lees meer »
SAAMWOON
11 Februarie 2010
Samevatting van navorsing deur menswetenskappe die afgelope jare oor die effek van saamwoon.
lees meer »
HUWELIKSBEVESTIGERS
10 Februarie 2010
BELANGRIKE KOMMUNIKASIE AAN HUWELIKSBEVESTIGERSKWITANSIE
lees meer »
FAMILIENUUS 157
09 Februarie 2010
Gedurende die week word Valentyn (14 Februarie) gevier – die dag van romanse. Neem met oorgawe daaraan deel. Op Woensdag 17 Februarie is dit Aswoensdag – die begin van Lydenstyd. Stap met verwondering saam met Jesus op die pad na die kruis en die leë graf om te beleef hoe die hart van die Vader op die tafel ....
lees meer »
KORTNUUS 39
03 Februarie 2010
3 Februarie 2010 KORTNUUS 39 Die Sinodale Diensraad het tydens die vergadering verlede week onder die indruk gekom vandie soveelste plaasmoord in die Middelburg-gebied. Onderstaande boodskap is aan die gemeente gestuur. Baie groete HENRY VAN DER SCHYFF UITVOERENDE AMPTENAAR BOODSK....
lees meer »
|