FAMILIEBRIEF 2010/3
27 Januarie 2010
30 Januarie 2010 &nbs....
lees meer »
FAMILIENUUS 156
26 Januarie 2010
26 Januarie 2010 FAMILIENUUS 156 Die eerste maand van 2010 is amper verby. GEMEENTES Geluk van Rayton 39 (29/1) en Lyttelton 66 (4/2) met die verjaarsdae. Elarduspark berig dat hulle Faure Louw wat geëmeriteer het, as pastorale terapeut in 'n deeltydse pos aangestel het. PREDIKANTE Johan van....
lees meer »
KORTNUUS 38
19 Januarie 2010
19 Januarie 2010 KORTNUUS 38 Ferdie Clasen skryf dat Excelsus se eerste kursusreeks vir predikante gedurende Maart plaasvind. Hierby aangeheg is die lys van die kursusse. Die tyd vir inskrywings is min. Die inskrywingsvorm is hier beskikbaar. Baie groete HENRY VAN DER SCHYFF UITVOERENDE AMPTENAAR
lees meer »
KORTNUUS 37
13 Januarie 2010
13 Januarie 2010 KORTNUUS 37 Frans Conradie (franscon@lantic.net) van Roossenekal se vrou Tersia is Sondag 10 Januarie oorlede. Die herinneringsdiens is Vrydag 15 Januarie om 11:00 by Laersdrif. Elarduspark (data@ngelarduspark.org.za) bevestig vir Danie Vermaak Sondag 17 Januarie om 17:00 by die tienerdiens. Gemeentes word....
lees meer »
FAMILIENUUS 155
12 Januarie 2010
Voorspoed vir 2010 – die jaar van die ronde bal. Mag ons lewens die hele jaar van God vertel, omdat Hy in die middelpunt van elke faset is en ons daarom 'n Christelike lewenstyl vol daadgetuienis lewe. GEMEENTES Die Handelinge van ons Fees-sinodesitting is gepos, so ook eksemplare van die Feesblad v....
lees meer »
FAMILIEBRIEF 2010/2
04 Januarie 2010
4 Januarie 2010 GEMEENTES IN DIE OOSTELIKE SINODE Liewe broer en suster KOMMUNIKASIE TUSSEN GEMEENTES Die Sinodale Diensraad wens elke gemeente 'n vreugdevolle 2010 toe. Mag die genade van die Here in alles genoeg wees. Hou vas aan Sy beloftes van oorvloed. AKTUELE SAKE Die Sinodale Diensraad no....
lees meer »
|