KORTNUUS 36
11 Desember 2009
11 Desember 2009 KORTNUUS 36 Die verklaring van die Moderatuur van die Algemene Sinode oor Saamwoon word vir kennis aan die gemeentes gestuur. Baie groete HENRY VAN DER SCHYFF UITVOERENDE AMPTENAAR PERSVERKLARING OOR SAAMWOON Moderatuur van die Algemene Sinode van die NG Kerk 11 Desember 2009 Na aanleidin....
lees meer »
KORTNUUS 35
11 Desember 2009
7 Desember 2009 KORTNUUS 35 Ons voldoen graag aan die volgende versoek van Ferdie Clasen: Die eerste reeks VBO-kursusse van Excelsus word gedurende Maart 2010 aangebied. Die brosjures word vroeg in Januarie gepos, maar ek wil baie graag die basiese inligting voor die einde van die jaar aan die leraars kommunikeer. Die ins....
lees meer »
AKTUELE SAKE
09 Desember 2009
AKTUELE SAKE Die Sinodale Diensraad versoek gemeentes om aktuele sake in die gemeentes vir die kennisname van die Sinodale Diensraad aan die Sinode huis te stuur.
lees meer »
FAMILIENUUS 154
01 Desember 2009
Liewe Sinode-familie Met hierdie laaste Familienuus vir 2009 word die Sinode se feesjaar afgesluit. FEESJAAR - SINODE 30 JAAR Die tema vir die sinodesitting en die termyn vorentoe is mos Lewens wat van God vertel. Die drie prioriteite is God in die middelpunt, Christelike lewenstyl en Daadgetuienis. Die feesli....
lees meer »
|