Skip to content | Skip to navigation
Algemene Sinode
NG Kerk
Work
Posbus 73657
Lynnwoodrif
0040

WorkTel: 012 804 9543
FaxFaks: 012 804 94 62
E-Pos:
Nuus » Argief » 2009 » November

FAMILIENUUS 153

17 November 2009
13 Januarie 2004  Liewe Sinode-familieHiermee die tweede laaste Familienuus van die feesjaar.FEESJAAR - SINODE 30 JAAROns het reeds na die verhaal van elke familiesaamwees (sinodesititngs) geluister.  Moontlik die groot uitgangspunt van die Sinode is om ter wille van die gemeentes te funksioneer.  Heel prakties word dit gedoen deur s....
lees meer »


FAMILIEBRIEF 2009/23

16 November 2009
16 November 2009   GEMEENTES IN DIE OOSTELIKE SINODE  Liewe broer en suster   VOORGESTELDE VERGOEDINGSPAKKET VIR LERAARS VIR DIE BOEKJAAR VANAF 1 MAART 2010 TOT 28 FEBRUARIE 2011 Hierby aangeheg is die brief van die Algemene Sinode se Taakspan Fondse, wat die aanbevelings in verband met die vergoedingspakkette vir die nuwe jaa....
lees meer »


FAMILIEBRIEF 2009/22

11 November 2009
2 November 2009  PREDIKANTE IN DIE OOSTELIKE SINODE  Liewe broer en suster  HUWELIKSBEVESTIGERS Die volgende inligting is per e-pos aan julle gestuur.  Die saak is egter so dringend dat ons dit ook per gewone pos aan julle stuur.  Hierdie brief word aan al die huweliksbevestigers van die NG Kerk in die RSA gestu....
lees meer »


KORTNUUS 34

09 November 2009
30 Oktober 2009    KORTNUUS 34 Hierby aangeheg is belangrike reëlings in verband met veral die indien van huweliksregisters deur huweliksbevestigers.  Let asseblief daarop.   Baie groete HENRY VAN DER SCHYFF   BELANGRIKE KOMMUNIKASIE AAN huweliksbevestigers   Hiermee belangrike kommunikasi....
lees meer »


FAMILIENUUS 152

02 November 2009
13 Januarie 2004@font-face { font-family: Wingdings; } @font-face { font-family: Tahoma; } @font-face { font-family: Comic Sans MS; } @font-face { font-family: WP IconicSymbolsA; } @page Section1 {size: 595.3pt 841.9pt; margin: 1.0cm 2.0cm 1.0cm 2.0cm; mso-header-margin: 35.45pt; mso-footer-margin: 35.45pt; mso-paper-source: 0; } BODY { BACKGR....
lees meer »