Skip to content | Skip to navigation
Algemene Sinode
NG Kerk
Work
Posbus 73657
Lynnwoodrif
0040

WorkTel: 012 804 9543
FaxFaks: 012 804 94 62
E-Pos:
Nuus » Argief » 2009 » Oktober

FAMILIEBRIEF 2009/21

27 Oktober 2009
 28 Oktober 2009   GEMEENTES IN DIE OOSTELIKE SINODE  Liewe broer en suster   HULPMIDDELS  PERSONEELAANGELEENTHEDE Die Personeel diensgroep het konsep-dokumente vir Diensverhoudinge op die webblad beskikbaar gestel.  Hierdie konsep-dokumente is bedoel om volgens plaaslike omstandighede en plaaslike reëli....
lees meer »


FAMILIENUUS 151

20 Oktober 2009
  Liewe Sinode-familie   Groete na afloop van ons sinodesitting, wat 'n goeie familie verjaarsdag fees was.  Dankie aan elkeen vir die deelname en kommentaar, wat verdere sittings nog beter geleenthede kan maak.   FEESJAAR - SINODE 30 JAAR   Gedurende 2008 is weer Voetsool sinodesittings gehou.  Dit het pl....
lees meer »


KORTNUUS 33

19 Oktober 2009
19 Oktober 2009   KORTNUUS 33  Roelf van Niekerk van Piet Retief (reikop@telkomsa.net) se vrou Henna is Saterdagoggend om 01:40 oorlede. Die dankdiens vind Dinsdag 20 Oktober 2009 om 12:00 op Piet Retief plaas. Ons dink aan hulle in hierdie dae.   Baie groete HENRY VAN DER SCHYFF
lees meer »


FAMILIENUUS 150

06 Oktober 2009
  Liewe Sinode-familie   Groete kort voor ons sinodesitting.  Vandag se Familienuus is die 150ste uitgawe.  Dit is ook 'n feesuitgawe saam met ons feesvieringe tydens die sinodesitting.   FEESJAAR - SINODE 30 JAAR   Gedurende 2007 is aan die einde van 'n tweede siklus gekom.  Na aanleiding van die Voetsoo....
lees meer »


Kortnuus 32

06 Oktober 2009
2 Oktober 2009   KORTNUUS 32   Gedeeltes van die sinodesitting word ingerig as 'n eksperiment in die gebruik van moderne kommunikasiemiddele.  Dit bied ook vir persone wat nie deel van die sitting is nie geleentheid om die gebeure te volg.   Stuur gerus hierdie epos aan persone wat hierin sou belangstel, en die "maag....
lees meer »