Oostelike Sinode
KORTNUUS 30
2009/09/03
Die Bediening vir Getuienis vra foto's van uitreike wat deur die gemeentes onderneem is. Hulle wil dit graag gebruik tydens die sinodesitting. Kontak Corrie Swanepoel 012 804 9543 of getuie@sinoos.co.za
Die Agendas vir die sinodesitting kan as gevolg van die posstaking nie gepos word nie. Ons hoop om DV vanaf Maandag of Dinsdag dit te kan pos. Gemeentes wat dit self wil afhaal, kan laat weet en Maandag kom haal.
Onthou Onderlinge Sorg se Mannekamp 11 tot 13 September by Makarios. Kontak asseblief Janus Roux janusroux@ngelarduspark.org.za
Baie groete
HENRY VAN DER SCHYFF
Druk
Stuur hierdie nuusartikel na 'n vriend

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

