Skip to content | Skip to navigation
Nuus » Argief » 2009 » September

KORTNUUS 31

17 September 2009
17 September 2009   KORTNUUS 31   Aandag alle predikante in Pretoria!!Op 23 September 2009 word die Tshwane Raad van Kerke as 'n ekumeniese raad gestig.  Dit vind plaas by die NG Kerk Riviera vanaf 17:00 tot 19:00.  Lees meer inligting hieroor.   Reageer asseblief op die uitnodiging.   Baie groete ....
lees meer »


FAMILIENUUS 149

15 September 2009
15 September 2009   FAMILIENUUS 149   Liewe Sinode-familie Groete hier kort voor die vakansie.  Sodra die skole dan begin het, sien ons mekaar tydens die sinodesitting.   FEESJAAR - SINODE 30 JAAR Gedurende 2005 is daar vir die vyfde keer op die nuwe wyse sinodesitting gehou.  Die tema was Christus die....
lees meer »


FAMILIEBRIEF 2009/19

09 September 2009
GEMEENTES IN DIE OOSTELIKE SINODE    Liewe broer en suster   GEMEENTEBEPLANNING Gemeentes is tans besig om aan hulle beplanning vir die nuwe jaar aandag te gee.  Ons herinner graag aan die tema wat die Sinodale Diensraad na aanleiding van die Voetsool sinodesittings geformuleer het, naamlik Lewens wat van God vertel. ....
lees meer »


KORTNUUS 30

03 September 2009
Die Bediening vir Getuienis vra foto's van uitreike wat deur die gemeentes onderneem is.  Hulle wil dit graag gebruik tydens die sinodesitting.  Kontak Corrie Swanepoel 012 804 9543 of getuie@sinoos.co.za   Die Agendas vir die sinodesitting kan as gevolg van die posstaking nie gepos word nie.  Ons hoop om DV vanaf Maandag o....
lees meer »


FAMILIENUUS 148

01 September 2009
Dagsê Sinode-familie   Dit is lentedag en die lente het heerlik aangebreek.   FEESJAAR - SINODE 30 JAAR Gedurende 2004 waag die Sinode met Voetsool sinodesittings.  Hiermee is die Sinode na die gemeentes geneem.  Die Sinode is ook ingedeel volgens die aantal leraars in 'n gemeente.  Die drie-en-meer-leraar ge....
lees meer »