Skip to content | Skip to navigation
Algemene Sinode
NG Kerk
Work
Posbus 73657
Lynnwoodrif
0040

WorkTel: 012 804 9543
FaxFaks: 012 804 94 62
E-Pos:
Nuus » Argief » 2009 » Augustus

Familienuus 147

18 Augustus 2009
  Liewe Sinode-familie    Dit bly steeds koud.  Miskien is dit die laaste van 2009 se koue fronte.    FEESJAAR - SINODE 30 JAAR    Gedurende 2003 vind die derde sinodesitting binne drie jaar plaas.  Hierdie keer is dit by Pierre van Ryneveld.  Hulle fasiliteite is uitgebrei en dit het die Si....
lees meer »


KORTNUUS 29

17 Augustus 2009
KORTNUUS 29   Die Bediening vir Onderlinge Sorg bring die volgende twee geleenthede onder predikante se aandag. Groete HENRY VAN DER SCHYFF   MENTORKURSUS Dat ons almal vorentoe deelneem aan voortgaande bedieningsontwikkeling (VBO) is ons voorreg en verantwoordelikheid.  Dit help ons om vars te bly in die bediening....
lees meer »


FAMILIEBRIEF 2009/18

07 Augustus 2009
Liewe Sinode-familie   SAKE TOT HULP VAN GEMEENTES   VIR DIE VOORSITTER VAN DIE KERKRAAD Hiermee is 'n brief in verband met die voortgesette bedieningsontwikkeling vir julle leraar/s.  Neem dit asseblief ernstig op.   VIR DIE KERKKANTOORPERSONEEL Soos in die vooruitsig gestel tydens die onlangse opleiding van d....
lees meer »


FAMILIENUUS 146

04 Augustus 2009
Liewe Sinode-familie   Groete vanuit die Sinode huis.  Hier by ons val die fokus op die Agenda vir ons sinodesitting gedurende Oktober.  Die tema vanjaar is mos Lewens wat van God vertel.   FEESJAAR - SINODE 30 JAAR Gedurende 2002 vind die derde sinodesitting op die nuwe wyse plaas.  Dit was skaars 15 maande na die....
lees meer »