FAMILIENUUS 145
21 Julie 2009
Liewe Sinode-familie Ons is almal weer op ons pos na die wintervakansie. Die koue het egter nog nie die wyk geneem nie. FEESJAAR - SINODE 30 JAAR Vanaf 25 tot 27 Februarie 2001 vergader die Sinode weer volgens die nuwe werkswyse by Bondev Huis in Centurion. Tydens die sitting is die nuwe Familiereëls vir die ....
lees meer »