FAMILIENUUS 142
26 Mei 2009
Groete te midde van Pinkstertyd! Mag elke gemeente baie van die afwagting en vervulling van dié tyd beleef. FEESJAAR - SINODE 30 JAAR Gedurende 1997 en 1998 is streekskonferensies gehou om die transformasie van die Sinode volgens die familie-metafoor uit te werk. Daar is ook 'n inligtingstuk, getitel....
lees meer »
KORTNUUS 28
19 Mei 2009
Die Voorsitters/Moderators van al die Sinodes het verlede week vergader. Hulle het 'n eenparige verklaring uitgereik. Versprei dit gerus onder die lidmate. Die Moderatuur van die Algemene Sinode het ook hulle ondersteuning aan die verklaring van die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke oor "Onsmaaklike retoriek van politieke l....
lees meer »
FAMILIENUUS 141
12 Mei 2009
Liewe Sinode-familie Die koue van die winter raak al hoe meer merkbaar. Ons hoop dat die gemeentes se reëlings in verband met Pinkster vlot verloop – veral die sop en broodjies. FEESJAAR - SINODE 30 JAAR Gedurende 1996 is 'n rigtinggewende beraad by Olifantsrivier Lodge naby Middelburg gehou. Dit was o....
lees meer »
FAMILIEBRIEF 2009/12
08 Mei 2009
GEMEENTES VAN DIE OOSTELIKE SINODE Liewe Sinode-familie SINODESITTING 2009 Julle het reeds kennis geneem dat ons sinodesitting vanaf Sondag 11 Oktober tot Dinsdag 13 Oktober 2009 by Pierre van Ryneveld plaasvind. Ons beplan om die registrasie vanaf 15:30 te doen, met die sitting wat om 17:00 begin. Die ....
lees meer »
KORTNUUS 27
04 Mei 2009
4 Mei 2009 KORTNUUS 27 Die Woordwyser is vanaf 21 Mei (Hemelvaartdag) per e-pos beskikbaar. Intekenaars ontvang elke dag 'n dagstukkie wat hulle sommer op die rekenaarskerm kan lees of kan uitdruk om later op hulle tyd te lees. Ons bied 365 dagstukkies teen 'n fooi van slegs R50,00. Ons skop af met H....
lees meer »
FAMILIEBRIEF 2009/11
04 Mei 2009
Liewe broer / suster WERKSAAMHEDE VAN DIE KERK Gedurende Augustus 2008 en Januarie 2009 het ons aan julle twee dokumente oor die werksaamhede van die Kerk gestuur. Dit was mos die Sinode se verteenwoordigers in die Taakspanne van die Algemene Sinode en 'n paar Versorgingsaksies se eie indrukke van die werk. Soos t....
lees meer »
|