FAMILIENUUS 140
28 April 2009
FAMILIENUUS 140 Groete na die verkiesing. Ons hoop die toue by die stembus was nie te lank nie. FEESJAAR - SINODE 30 JAAR Die sinodesitting van 1995 was 'n draaipunt. Prof Piet Meiring (Lynnwoodrif) neem oor as Moderator, ds Piet Bezuidenhout (Lydenburg-Suid) word verkies tot Assessor, dr Johann Ernst (Doornkloof) as Ak....
lees meer »
FAMILIENUUS 139
14 April 2009
Groete met die groet van Paasfees. Die Here het opgestaan, die Here het waarlik opgestaan! Mag die seisoen tot Pinkstertyd gevul wees met die krag van die opgestane Here Jesus Christus. Ons Voorsitter, Johan van Schalkwyk berig die volgende: Ek vertrou julle het almal 'n baie geseënde Go....
lees meer »