Skip to content | Skip to navigation
Algemene Sinode
NG Kerk
Work
Posbus 73657
Lynnwoodrif
0040

WorkTel: 012 804 9543
FaxFaks: 012 804 94 62
E-Pos:
Nuus » Argief » 2009 » Maart

FAMILIEBRIEF 2009/9

27 Maart 2009
27 Maart 2009                                                        &n....
lees meer »


KORTNUUS 26

26 Maart 2009
Malelane bevestig op Sondag 5 April 2009 vir dr Casper Booy as vastetermyn-leraar.  Sterkte vir julle pad vorentoe.   Groete HENRY VAN DER SCHYFF  
lees meer »


FAMILIENUUS (138)

24 Maart 2009
Dagsê Sinode-familie   Ons is op die vooraand van die skoolvakansie en daartydens is dit Paasfees.  Ons Voorsitter, Johan van Schalkwyk trek na aanleiding van Eksodus 12 vers 13 'n aantal pensketse oor Paasfees:  pesag; passover; oorslaan, verbygaan.  Bloedtekens aan deurkosyne.  Bevry, uitlei, verlos.  Draai....
lees meer »


KORTNUUS 25

19 Maart 2009
Die Moderamen van die Algemene Sinode het 'n besluit oor die VERKIESING geneem wat vir die aandag van alle lidmate is.  Lees wat skryf dr Kobus Gerber.  Groete   HENRY VAN DER SCHYFF   VERKIESING 2009   Die Algemene Sinode se Moderamen (ASM) het op 18 Maart die volgende aanvaar:   1.   &nbs....
lees meer »


FAMILIEBRIEF 2009/8

13 Maart 2009
GEMEENTES IN DIE OOSTELIKE SINODE   Liewe broer / suster   EKONOMIESE OMSTANDIGHEDE Die Sinodale Diensraad is terdeë bewus daarvan dat die huidige ekonomiese situasie nie by gemeentes verby sal gaan nie.  Elke gemeente het uiteraard ook nou die geleentheid om die Woord van die Here in hierdie omstandighede te laa....
lees meer »


FAMILIENUUS 137

11 Maart 2009
13 Januarie 2004Liewe Sinode-familie   Groete uit die Sinode huis.  Môre ontvang ons hier die predikante wat die afgelope tyd tot ons familie toegevoeg is.   FEESJAAR - SINODE 30 JAAR   Op 14 Januarie 1986 hou die Sinode die eerste buitengewone sinodesitting.  Dit was om 'n oplossing vir die benarde finansië....
lees meer »


KORTNUUS 24

02 Maart 2009
Die jongste nuus in verband met die Voortgesette bedieningsontwikkeling.  Baie groete   HENRY VAN DER SCHYFF  VBO-NUUS!!   Die VBO Taakspan (wat bestaan uit verteenwoordigers van al die Sinodes in die noordelike deel van ons land) het onlangs vergader.  Uit die terugvoer wat ons ontvang het, wil dit voorkom asof ler....
lees meer »