Skip to content | Skip to navigation
Algemene Sinode
NG Kerk
Work
Posbus 73657
Lynnwoodrif
0040

WorkTel: 012 804 9543
FaxFaks: 012 804 94 62
E-Pos:
Nuus » Argief » 2009 » Februarie

FAMILIENUUS 136

24 Februarie 2009
FAMILIENUUS 136   Liewe Sinode-familie   Dit reën weer ligweg in Pretoria en die lug is vaal, asof dit Aswoensdag môre uitbeeld.   FEESJAAR - SINODE 30 JAAR   Die eerste volwaardige sinodesitting is vir die tien dae 20 tot 24 September 1983 in Pretoria gehou.  Die Moderatuur het bestaan uit di Nic Moste....
lees meer »


KORTNUUS 23

20 Februarie 2009
Onthou die kursusse wat ter wille van voortgesette bedieningsontwikkeling aangebied word. Ferdie Clasen skryf:  Die eerste kursusse waarvoor leraar VBO punte kan verdien, word 16 tot 18 Maart 2009 in Potchefstroom, Pretoria, Nelspruit en Johannesburg aangebied.  Die volledige kursus program is hier beskikbaar. 'n Inskrywingsvorm is ....
lees meer »


FAMILIEBRIEF 2009/7

19 Februarie 2009
GEMEENTES IN DIE OOSTELIKE SINODE Liewe broer / suster  VOORTGESETTE BEDIENINGSONTWIKKELING   U is reeds terdeë bewus van die Kerk se poging om predikante dwarsdeur hulle lewe te ontwikkel om aan die eise van die tyd te kan voldoen.  Hierdie projek is vir beide die gemeente tot nut en die predikante tot vreugde.   ....
lees meer »


FAMILIEBRIEF 2009/6

18 Februarie 2009
Liewe Dominee   PREDIKANTEKONFERENSIE   Die predikantekonferensie vind vanjaar in die Wildtuin by Letaba Ruskamp plaas. Ons versoek kerkrade om dit asseblief vir leraarspare moontlik te maak om dit by te woon.   Datum:           Maandag 1 Junie tot Donderdag 4 Junie 2009 &nb....
lees meer »


KORTNUUS 22

13 Februarie 2009
Ons stuur graag die dringende boodskap van EXCELSUS. Baie groete   HENRY VAN DER SCHYFF   'N DRINGENDE BOODSKAP VANAF EXCELSUS!!!  Excelsus (Sentrum vir Bedieningsontwikkeling) aan die Universiteit Pretoria is verantwoordelik vir die ontwikkeling en aanbieding van VBO-kursusse in die noordelike deel van ons land. ....
lees meer »


FAMILIENUUS 135

10 Februarie 2009
Liewe Sinode-familie Dit lyk of die reën wyd geval het en plek-plek het die storms selfs skade aangerig.  Woordwyser sluit in die tyd selfs aan by Jesus wat die storm op die see stil gemaak het. FEESJAAR Ons Sinode het op 2 November 1979 tot stand gekom.  Tydens die sinodesitting van die Sinode van Noord-Transvaal met b....
lees meer »


KORTNUUS 21

06 Februarie 2009
Daar is van die Argief inligting ontvang oor die vordering wat met die sentralisering van registers gemaak word.  Die inwerkingstelling is verskuif na November 2009 en 'n volledige handleiding word gedurende Maart 2009 aan gemeentes voorsien.  Die inligting wat gemeentes steeds moet bekom en die voorlopige tariewe kan hier gelees word....
lees meer »


KORTNUUS 20

02 Februarie 2009
Net 'n herinnering dat Sondag 8 Februarie deur die Kerk as Biddag vir Onderwys en opvoeding geoormerk is. Lees hier 'n aantal wenke deur Gustav Claassen, wat deur die Algemene Sinode getaak is om aan die saak aandag te gee.   Baie groete HENRY VAN DER SCHYFF
lees meer »