Oostelike Sinode
FAMILIEBRIEF 2009/2
2009/01/12
GEMEENTES IN DIE OOSTELIKE SINODE
Liewe broer / suster
WERKSAAMHEDE VAN DIE KERK
Gedurende Augustus 2008 het ons aan julle 'n eerste terugvoer oor die werksaamhede van die Kerk gegee. Dit was mos die Sinode se verteenwoordigers in die Taakspanne van die Algemene Sinode se eie indrukke van die werk.
Soos toe gesê is, gee ons graag 'n indruk van die verskillende werksaamhede wat die Kerk doen. Ons glo dat kerkwees eerstens en primêr in die gemeente plaasvind. Tog funksioneer die Kerk ook in rings, sinodale en ook algemene sinodale verband.
Hiermee word 'n inligtingstuk oor 'n paar Versorgingsaksies gegee, waarby die Sinode betrokke is.
Later word meer berig.
Baie groete
DS HJ VAN DER SCHYFF
UITVOERENDE AMPTENAAR
Druk
Stuur hierdie nuusartikel na 'n vriend

Getuienisgemeenskap wat deur ons lewe en woorde aan die mekaar en die wêreld wil vertel van die nuwe lewe wat God aan ons gegee het.
Gemeenskap waarin ons onderlinge sorg onsself en ander gedurig daaraan herhinner dat God ons daagliks versorg.
Aanbiddingsgemeenskap wat daarna streef om God in opregtheid en vreugde te aanbid.

