Skip to content | Skip to navigation
Algemene Sinode
NG Kerk
Work
Posbus 73657
Lynnwoodrif
0040

WorkTel: 012 804 9543
FaxFaks: 012 804 94 62
E-Pos:
Nuus » Argief » 2009 » Januarie

FAMILIEBRIEF 2009/5

30 Januarie 2009
GEMEENTES IN DIE OOSTELIKE SINODE   OPLEIDING VAN PERSONEEL GEMOEID MET FINANSIES Dit is van tyd-tot-tyd nodig dat ons met mekaar oor sekere sake rondom finansies praat.  Daar was einde 2004 opleidingsessies hieroor deur die sinodale gebied gehou.  Ons is bereid om weer soortgelyke geleenthede te reël, indien daar 'n ....
lees meer »


FAMILIEBRIEF 2009/4

29 Januarie 2009
GEMEENTES IN DIE OOSTELIKE SINODE   Liewe broer en suster   INLIGTING VAN GEMEENTES GEVRA   Die Sinode se beleid is steeds om net die nodige inligting van gemeentes te bekom.  Vanjaar word weer die volgende gevra (soos in die stukke aangeheg):   Opgawe van basiese inligting. Finansiële state.   ....
lees meer »


FAMILIENUUS (134)

28 Januarie 2009
FAMILIENUUS 134   Liewe Sinode-familie   Gister was daar 'n gedeeltelike sonsverduistering.  Ons bede vir 2009 is dat die gemeentes se werk so gedoen word, dat hulle lig vir die Here helder sal skyn.   FEESJAAR - SINODE 30 JAAR   (Let op die Feesjaar embleem as agtergrond) Ons Sinode was eers deel van die Si....
lees meer »


FAMILIEBRIEF 2009/3

22 Januarie 2009
Beste Dominee / Jeugwerker   WERKSWINKEL VIR JEUGPREDIKANTE / JEUGWERKERS 'n Werkswinkel vir Jeugpredikante / Jeugwerkers vind plaas by Badplaas. Datum             :           Maandag 23 Februarie tot Woensdag 25 Februarie ....
lees meer »


KORTNUUS 20

15 Januarie 2009
Ons voldoen graag aan die versoek van Johannes van der Merwe van Alkmaar (074-142-3456) en vra gemeentes om ook te bid dat die sinnelose plaasmoorde stopgesit kan word. Johannes skryf: Ek weet nie hoeveel van ons dominees het twee en twee bymekaar gesit nie?  Almal wat in die 80ers by Tukkies geswot het, sou êrens vir tannie Saar ....
lees meer »


FAMILIENUUS 133

13 Januarie 2009
 13 Januarie 2009 Liewe Sinode-familie   Voorspoed vir 2009!  Mag elkeen uit die oorvloed van die Hemelse Vader genade op genade beleef.  Ons Voorsitter sê dat Jesusmense lewe met hoop in die lig van Sy koms.    Aan die begin van 2009 praat ons oor baie belangrike goed: die wêreld-ekonomie; die....
lees meer »


FAMILIEBRIEF 2009/2

12 Januarie 2009
GEMEENTES IN DIE OOSTELIKE SINODE  Liewe broer / suster   WERKSAAMHEDE VAN DIE KERK   Gedurende Augustus 2008 het ons aan julle 'n eerste terugvoer oor die werksaamhede van die Kerk gegee.  Dit was mos die Sinode se verteenwoordigers in die Taakspanne van die Algemene Sinode se eie indrukke van die werk.   So....
lees meer »