KORTNUUS 14
26 September 2008
Tydens die Voetsool sinodesittings word by Bybelgedeeltes uit Galasiërs aangesluit. Gemeentelede wat die Voetsool sinodesittings bywoon, word gevra om Galasiërs voor die geleentheid deur te lees. Sien julle daar! HENRY VAN DER SCHYFF
lees meer »
FAMILIEBRIEF 2008/22
23 September 2008
GEMEENTES IN DIE OOSTELIKE SINODE Liewe broer en suster FAMILIEREËLS 2007 Ondersteuningsdiens vra dat julle asseblief die volgende redaksionele regstellings aan die Familiereëls 2007 aanbring: Een: Bladsy 16, Diensomskrywing: Artikel 9, Kerkorde (1998) moet lees: A....
lees meer »
FAMILIENUUS (127)
23 September 2008
Liewe Sinode-familie Die derde kwartaal is bykans verby en ons het (vir oulaas?) weer koue gekry. Woordwyser hanteer hierdie week gedeeltes uit Spreuke. Het julle opgemerk hoe baie die gedeeltes oor regeerders praat? GEMEENTES Witbank-Klipfontein (admin@ngklipfontein.co.za) is op 30 September 40 jaar oud. Ons....
lees meer »
KORTNUUS 13
19 September 2008
Aandag alle predikante! Teken asseblief 28 Oktober 2008 aan. Op hierdie dag reël die Sinodale Diensraad 'n gesprek oor die uitdagings van teologiese opleiding. Hierdie saak raak elke predikant. Dit handel oor die opleiding van studente en die voortgesette bedieningsontwikkeling van elke persoon met bevoegdheid. &n....
lees meer »
FAMILIENUUS (126)
10 September 2008
Liewe Sinode-familie Die predikantekonferensie is verby en ons is weer terug uit die bosveld. Die geleentheid het nie in alle opsigte aan almal se verwagtinge voldoen nie, maar dit was nogtans nog 'n goeie hoofstuk in die Sinode-familie se geskiedenis. GEMEENTES Witbank (klipkerk@mweb.co.za) het vir ds Jim de Vi....
lees meer »
KORTNUUS 12
05 September 2008
Die reëlings vorder fluks in verband met die Voetsool sinodesittings. Tydens die geleenthede val die fokus op die sake wat tans op die harte van die gemeentes is. Laat die Kerkrade dit asseblief spesifiek tydens die vergaderinge hanteer, sodat die gemeentes se verteenwoordigers kan kom sê wat in die gemeentes gebeur.....
lees meer »
|