FAMILIENUUS (125)
26 Augustus 2008
26 Augustus 2008 FAMILIENUUS (125) Liewe Sinode-familie Die winter lê op sy rug. Dit is nie net die datum wat dit sê nie, ook die temperature wys dit. Woordwyser mik na die Psalms, maar Jesaja 31 vers 15 sê nog die week – Julle krag lê in stil wees en vertroue hê!  ....
lees meer »
KORTNUUS 11
22 Augustus 2008
Hierby aangeheg is korrespondensie, wat die eenheidsproses in die NG Kerk familie intens raak. Lees dit asseblief en gee dit verder deur. Môre lees almal dit waarskynlik in die koerante. Baie groete HENRY VAN DER SCHYFF From: Sentrum vir Kommunikasie Kollegas, ....
lees meer »
FAMILIEBRIEF 2008/19
14 Augustus 2008
15 Augustus 2008 GEMEENTES VAN DIE OOSTELIKE SINODE Liewe Sinode-familie HULP AAN GEMEENTE Hierby aangeheg is 'n kontrolelys vir kerkkantore. Die Personeeldiensgroep het dit saamgestel vir gebruik in gemeentes. Indien julle dit vir eie gebruik wil wysig, kan dit van die webwerf afgelaai word ....
lees meer »
KORTNUUS 10
14 Augustus 2008
14 Augustus 2008 KORTNUUS 10 Die Sinode se Diensgroep vir die Manne hou op 16 tot 19 Oktober 2008 'n eerste byeenkoms by die Struwig Ekoreservaat. Janus Roux skryf opgewonde hieroor en heg 'n nuusbrief van die Reservaat in die Wildtuin aan. Lees hier daaroor. Baie groete HENRY VAN DER SCHYFF
lees meer »
FAMILIENUUS (124)
12 Augustus 2008
Liewe Sinode-familie Die kwartaal is in volle swang en een van die dae is dit lente. Hier in Pretoria sien 'n mens al van die groenigheid deurstoot. Woordwyser praat tans van Jesaja, die profeet met die regte adres. GEMEENTES Lyttelton-Oos (ngk@lytteltonoos.org.za) is op 17 Augustus 50 jaar oud. Gelu....
lees meer »
FAMILIEBRIEF 2008/18
01 Augustus 2008
1 Augustus 2008 GEMEENTES VAN DIE OOSTELIKE SINODE Liewe Sinode-familie VOETSOOL SINODESITTINGS Dit is met groot opgewondenheid dat ons julle nooi na die Voetsool sinodesittings. Soos in Familienuus van 29 Julie 2008 gesê is, het die Sinodale Diensraad die geleenthede goedgekeur. Ons voorsien....
lees meer »
|