Skip to content | Skip to navigation
Algemene Sinode
NG Kerk
Work
Posbus 73657
Lynnwoodrif
0040

WorkTel: 012 804 9543
FaxFaks: 012 804 94 62
E-Pos:
Nuus » Argief » 2008 » Julie

FAMILIENUUS (123)

29 Julie 2008
29 Julie 2008   FAMILIENUUS (123)   Liewe Sinode-familie   Die Augustuswinde begin in Pretoria hier en daar al te stoot.  Sien gerus in die geritsel van die blare die wind van die Gees raak.  Dit is tog nou die tyd van die Gees wat die Kerk bou.   GEMEENTES   Ligkruis (kerkkantoor@ligkruis.co.za) ste....
lees meer »


FAMILIENUUS (122)

15 Julie 2008
FAMILIENUUS (122)   Die tweede helfte van 2008 is hier.  Ons sien uit na talle opwindende geleenthede.  Onthou veral die Voetsool sinodesittings wat in die vierde kwartaal plaasvind.   Kyk asseblief na die nuwe voorkoms van ons webblad by www.sinoos.co.za   GEMEENTES   Chrissiesmeer (017-845-1308) het op 6 Ju....
lees meer »


FAMILIEBRIEF 2008/17

09 Julie 2008
11 Julie 2008  GEMEENTES IN DIE OOSTELIKE SINODE   Liewe broer en suster   A TOT Z BELEID BRING BEDIENINGSVREUGDE   Die A tot Z-Beleid vir Predikante wys dat die Kerk besef hoe belangrik predikante in God se plan is.  Die beleid het 'n pastorale hart en is ernstig oor gemeentes.  Dit wil seker maak da....
lees meer »